# Die United Africans Transformation het bewerings deur die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, verwerp, dat 90-persent van die land se skole in ’n redelike tot uitstekende toestand is. Die UAT voer aan dat die werklikheid op grondvlak anders lyk, met duisende leerders wat steeds blootgestel is aan onveilige klaskamers, gebreekte toilette en infrastruktuur […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê 49 Afrikaners wat na die VSA verhuis met vlugtelingstatus, sal nie hul Suid-Afrikaanse burgerskap verloor nie. Die woordvoerder, Chrispin Phiri, het aan Newzroom Afrika gesê Artikel 20 van die Grondwet beskerm burgerskap, maar die gebruik van Suid-Afrikaanse diplomatieke dienste in die buiteland kan vlugtelingstatus beïnvloed. Hy […]
# Three suspected criminals have been shot and killed during a shootout with police in Amaoti in Inanda, KwaZulu-Natal. Police spokesperson Robert Netshiunda told Newzroom Afrika that the officers acted on intelligence about the suspects, who were linked to several murders and one was a local gang leader. He praised the community for reporting the […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die Sun City-oord in Noordwes bied volgende maand ’n belangrike G20-Sjerpa-vergadering aan, waar wêreldverteenwoordigers prioriteite sal verfyn voor die leiersberaad in November. Ander belangrike G20-vergaderings sal ook in Addis Abeba, Ethiopië, en New York in die VSA plaasvind. Volgens Lamola beklemtoon hierdie vergaderings Suid-Afrika […]
# Die Skukuza-polisie het gister ‘n 59-jarige voormalige veldwagter en ‘n 37-jarige man in hegtenis geneem vir onwettige jag en betreding in die Krugerwildtuin. Veldwagters het tydens patrollies vier mans opgemerk waarvan twee gevlug het en twee vasgetrek is met ‘n vlakvark, ’n impalakop en strikke. Polisiewoordvoerder Thulisile Magagula sê een verdagte het ‘n veldwagter-uniform […]
# President Cyril Ramaphosa het die hervormende potensiaal van die Afrika-vryhandelsooreenkoms beklemtoon tydens die Afrika-forum vir uitvoerende hoofde in Abidjan in die Ivoorkus. Hy het gewys op die ooreenkoms se vermoë om Afrika se ekonomiese landskap te hervorm, binnelandse handel en industrialisasie te bevorder, en beleggings te lok. Ramaphosa het gevra vir sterker vennootskappe tussen […]
# Rugby: Former England and British and Irish Lions lock Geoff Parling has been appointed as new coach of English club, Leicester Tigers. He played 93 matches for the club between 2009 and 2015. He will succeed former Wallabies and Pumas head coach Michael Cheika at the end of the season. Forty-one-year-old Parling played 29 […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het Suid-Afrika se ambisieuse G20-padkaart voor die spitsberaad in November onthul, met die fokus op kunsmatige intelligensie, voedselsekerheid en ongelykheid. Lamola het op ‘n nuuskonferensie gesê die Presidensie oefen druk uit vir hervormings in globale finansiële en handelstelsels, sterker klimaatsbefondsing en ondersteuning vir geslagsgelykheid. Hy […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê die beplanning van president Cyril Ramaphosa se werksbesoek aan Amerika is in ‘n gevorderde stadium en die datums sal binnekort bevestig word. Dit volg nadat 49 wit Afrikaners gisteraand na Amerika vertrek het nadat president Donald Trump se administrasie vlugtelingstatus aan hulle toegestaan het. […]