# Die MK-party het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by die Parlement se Etiekkomitee aangegee en beskuldig dat hy die Nasionale Vergadering mislei het oor sy verhouding met mense wat in ‘n skandaal rondom polisie-inmenging genoem is. Die party beskuldig Mchunu dat hy onder eed gelieg het deur teenstrydige verklarings te lewer. David Skosana […]
# The DA has lodged urgent complaints with the Public Service Commission, Public Protector, and Human Rights Commission over the collapse of water and sanitation services in Tswaing in North West. The DA’s Carin Visser says thousands in Delareyville, Sannieshof, Ottosdal and 32 villages face days or weeks without water. She says that excuses of […]
# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, het bevestig dat sosiale media ‘n kernbelangrike rol gespeel het in die kommunikasieveldtog vir verlede jaar se verkiesing. Hy het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake gesê die veldtog het organiese sowel as betaalde inhoud gebruik met verskeie toepassings, insluitende Facebook, en meer as 203-miljoen […]
# The National Prosecuting Authority has welcomed a 16-year sentence handed to Mozambican national John Paipai Sithole by the Tlhabane Regional Court for tampering with essential infrastructure and violating immigration laws. Sithole was caught with stolen copper cables worth over 30-thousand-rand inside Impala Bafokeng Mine in Rustenburg. The court also declared him unfit to possess […]
# Die ANC Jeugliga veroordeel pogings deur sakegroepe Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika om die Wet op Gelyke Indiensneming, wat op 1 September in werking tree, te keer. Die Jeugliga sê hierdie regstappe toon weerstand teen ekonomiese hervorming en rassegeregtigheid. Hy voer aan dat die wet se sektorale teikens noodsaaklik is om historiese […]
# Die MK-party eis die onmiddellike afdanking van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en beskuldig hom van die misleiding van die Parlement en die skending van die Grondwet. Die party sê Mchunu se voortgesette teenwoordigheid in die kabinet terwyl hy op spesiale verlof is, skep ‘n ongrondwetlike situasie met twee individue aan die stuur […]
# Rugby: An all-new front row will anchor the Springboks’ scrum in Saturday’s one-off Test against Georgia in Mbombela, with Boan Venter, Marnus van der Merwe and Neethling Fouché all due to make their Test debuts. Fouché and Van der Merwe did play for South Africa in the recent match against the Barbarians in Cape […]
# Mpumalanga se premier, Mandla Ndlovu, het ‘n groot kabinetskommeling aangekondig. Jester Sidell is nou LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, en vervang Makhosazane Masilela, wat speaker word. Brenda Moeketsi neem die Landbou-leisels oor, met Nompumelelo Hlophe wat na Maatskaplike Ontwikkeling skuif. Lindi Masina vervang Cathy Dlamini as LUR vir Onderwys. Die hoof van Kultuur, […]
# Die wêreld se oudste marathonatleet, die 114-jarige Fauja Singh van Indië, is in ‘n tref-en-trap-ongeluk dood. Hy het ‘n dekade gelede na sy 100ste verjaardag steeds deelgeneem. Singh is in 1911 op die Indiese platteland gebore en het later na Londen verhuis, waar hy bekendheid verwerf het as Die Tulband-tornado. Hy het eers in […]