# Soccer: Next week’s Women’s Asian Cup qualifiers in Jordan will now be played in Qatar next month. The postponement and relocation were decided on because of the conflict between Israel and Iran which led to the closing of airspace. The qualifiers for the rest of the competition will go on as scheduled and the […]
# Eskom says the power system remains stable and continues to demonstrate resilience in response to increased electricity demand. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says sufficient emergency reserves are in place and are strategically deployed to support demand during morning and evening peak periods. She says to further enhance grid stability, the power utility plans to […]
# President Cyril Ramaphosa sê dringende wêreldwye diplomatieke pogings word benodig om die konflik tussen Israel en Iran te beëindig. Die president waarsku die voortdurende geweld eis lewens en benadeel die wêreld-ekonomie. Hy het gepraat tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, en gepleit dat alle partye verdere lugaanvalle moet vermy en […]
# President Cyril Ramaphosa says urgent global diplomatic efforts are needed to end the conflict between Israel and Iran. The president warned that the ongoing violence is costing lives and harming the global economy. Speaking on the sidelines at the Constitutional Court’s 30th anniversary in Braamfontein, Johannesburg, he urged all parties to avoid further airstrikes […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, sê toenemende geweld by universiteite is kommerwekkend en kampusse moet veilig wees vir leer en groei. Dit volg nadat die adjunk-visekanselier van die Walter Sisulu Universiteit, Sinethemba Mpambane, gister op die Mthatha-kampus in die Oos-Kaap doodgeskiet is. In April is ‘n student, Sisonke Mbolekwa, tydens […]
# Krieket: Kaptein Temba Bavuma sal nie aan die Proteas se toetsreeks teen Zimbabwe deelneem nie as gevolg van die beenbesering wat hy gedurende die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap teen Australië opgedoen het. Hy het nietemin 66 sprankellopies aangeteken in die tweede beurt en Suid-Afrika na ‘n oorwinning gelei. Die draaibouler Keshav Maharaj sal Suid-Afrika […]
# Kenners sê Suid-Afrika se landbousektor moet luister na dringende oproepe om uitvoermarkte te diversifiseer namate die VSA se handelsbeleid verander en wêreldwye handelsbeskerming toeneem. Kenners by die Creamer Media-webinaar waarsku dat Amerikaanse planne vir die instelling van heffings van 30-persent, kan belangrike uitvoere soos sitrus skade doen. Professor Johann Kirsten en ekonome Wandile Sihlobo […]
# Higher Education and Training minister, Nobuhle Nkabane says rising violence at universities is alarming and campuses must be safe for learning and growth. This comes after Walter Sisulu University deputy vice-chancellor Sinethemba Mpambane was shot and killed yesterday at the Mthatha campus in the Eastern Cape. It follows the recent killing of student Sisonke […]
# Suid-Afrika is onder die 40 lande ter wêreld wat die minste vreedsaamheid ervaar, en is 124ste uit 163 nasies op die 2025 Wêreldwye Vredesindeks. TimesLive berig die internasionale vredesindeks se jongste verslag dui aan toenemende geweld, politieke onbestendigheid en konflik veroorsaak sedert 2007 die grootste daling in wêreldvrede. Suid-Afrika het effens gestyg vanaf verlede […]