# South Africa’s debt costs are soaring, with debt servicing now consuming 22-cents of every rand collected. Economist Phelisa Nkomo warns this raises concerns about a potential debt trap. While many countries use debt productively to build infrastructure like roads and telecoms, she says South Africa faces challenges over how borrowed funds are spent. Nkomo […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudings sê president Cyril Ramaphosa se vergadering met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, het die toenemende koste van Suid-Afrika se mislukte beleidspunte blootgelê, wat beleggersvertroue en internasionale geloofwaardigheid skade berokken het. Gister se vergadering in die Withuis het hoofsaaklik op plaasmoorde gefokus, met Trump wat sy bewerings van volksmoord in Suid-Afrika […]
# Giwusa sê president Cyril Ramaphosa het die nasionale vryheidstryd verraai en gunste gevra by sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat volgens die vakbond ʼn rassistiese imperialis is. Ramaphosa en Trump het gister in die Withuis vergader om verhoudinge tussen die twee lande te herstel. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die ontmoeting was nie […]
# Leerders van die Paarl-skool vir neuraal-gestremdes het gehore betower op die 15de Shakespeare-skolefees in Kaapstad. Die groep het ‘n aangepaste weergawe van A Midsummer Night’s Dream opgevoer in die Distrik Ses-tuiskoms-sentrum. Die groep van 24, van wie die meeste in rolstoele is, het gehore verbyster en hulle is staande toegejuig. Die fees duur tot […]
# Olimpiese Spele: Die Internasionale Olimpiese Komitee het sy vertroue uitgespreek dat die organiseerders op die regte pad is om 2032 se Spele in Brisbane, Australië, aan te bied. Die IOK se aangewese president, Kirsty Coventry, het vandag die derde Brisbane 2032-koördineringsvergadering bygewoon. Die hoof van die plaaslike reëlingskomitee, Andrew Liveris, sê dis ʼn groot […]
# Die SpaceX Dragon keer môre van die Internasionale Ruimtestasie terug aarde toe met meer as drie-duisend- kilogram wetenskaplike proefnemings, hardeware en voorraad. Die ruimtetuig is geskeduleer om vanaand ses-uur van ISS te vertrek na sy sending van 30-dae. Die vrag sluit materiale in wat aan die ruimte blootgestel is, robotika wat ontwerp is om […]
# Die Indiese skrywer, prokureur en aktivis, Banu Mushtaq, sê haar Internasionale Booker-prys vir fiksie bevestig dat die wêreldgemeenskap kan gedy wanneer dit verskeidenheid omhels. Sy het die prys gewen vir haar kortverhaal-bloemlesing, Heart Lamp, met 12 kortverhale wat oor ʼn tydperk van meer as 30 jaar geskryf is. Dit is die eerste keer dat […]
# General Industries Workers Union of South Africa has accused president Cyril Ramaphosa of betraying the national liberation struggle, begging favours from what it says is the world’s leading racist imperialist, US president Donald Trump. Ramaphosa met with Trump at the White House on Wednesday to reset relations between the two nations. Giwusa president, Mametlwe […]
# Die Universiteit van Pretoria het ‘n eredoktorsgraad aan een van Suid-Afrika se bekendste lewende kunstenaars, Diane Victor, toegeken. Sy het talle toekennings ontvang, en haar werke is in talle belangrike versamelings ingesluit, soos in die Javett-kunssentrum van die UP en die Victoria en Albert-museum in Londen. Een van haar onlangse uitstallings was Dwaasheid, Broosheid […]