# Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, en sy adjunk, Peace Mabe, sal ‘n na-begrotings-geleentheid aanbied om die departement se strategiese voorkeure en begrotingstoekennings vir 2025/26 te bespreek. Die inligtingsvergadering volg nadat die departement se begroting aan die Nasionale Vergadering voorgelê is en beoog om deursigtigheid en betrokkenheid met die media en […]
# Sport, Arts and Culture minister Gayton McKenzie and deputy minister, Peace Mabe, will host a post-budget vote to detail the department’s strategic priorities and budget allocations for 2025/2026. The briefing follows the department’s recent Budget Vote presentation to the National Assembly and aims to ensure transparency and engagement with the media and public. The […]
# Tennis: Aanlyn teistering van spelers het byna vervierdubbel gedurende die eerste week van Wimbledon teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. BBC Sport berig dat een-duisend-902 beledigende boodskappe aan spelers gestuur is op openbare rekeninge teenoor 511 in 2024. Die tweemalige-kampioen, Carlos Alcazaz van Spanje, sê hy het wrede sosiale media-boodskappe ontvang nadat hy in Sondag se […]
# Tennis: Online abuse against players almost quadrupled during the first week of Wimbledon compared to the same period last year. BBC Sport reports one-thousand-902 abusive messages were sent to players on public accounts compared to 511 in 2024. Two-time champion Carlos Alcazaz of Spain says he got cruel social media messages after losing to Italian […]
# Die DA sê watervoorsiening is herstel by die Malvern-kliniek in die ooste van Johannesburg ná ses weke sonder water. Die party beweer dat sy optrede daartoe gelei het dat Johannesburg Water die toevoer herstel het. Hulle vra nou vir die hervestiging van die kliniek na ‘n groter fasiliteit want die huidige spasie is beknop […]
# AfriForum sê die Departement van Water en Sanitasie hou aan met leë beloftes instede van hervorming. Die burgerregte-organisasie het minister Pemmy Majodina se begrotingtoespraak gekritiseer, en gesê dit spreek nie die verslegtende waterkrisis aan nie. Lambert de Klerk van AfriForum sê reuse-waterverliese van bykans 50-persent en meer as 12-miljard-rand wat verlore gaan met water […]
# Die ATM sê president Cyril Ramaphosa doen nie genoeg om probleme in wetstoepassing op te los nie. Volgens die party sal die nuut-aangekondigde kommissie van ondersoek na politieke inmenging in wetstoepassing slegs tyd en belastingbetalers se geld mors tensy dit tot werklike verandering kan lei. Die ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, eis dat die […]
# Die vakbondfederasie Saftu se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die Nasionale Vervolgingsgesag het die volste reg om aanklagte in te dien teen ministers wat daarvan beskuldig word dat hulle die Parlement mislei het. ‘n Kommissie van ondersoek begin in Augustus na aanleiding van bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu, wat op spesiale verlof […]
# Die Motorbedryfsraad, Naamsa, sê die nuwe Amerikaanse tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse voertuiguitvoere kan belangrike nywerheidspilpunte soos die een in Oos-Londen in die Oos-Kaap in spookdorpe verander. Naamsa verwelkom die regering se voortgesette diplomatieke pogings, en het ‘n belastingvrye kwota van 40-duisend voertuie per jaar voorgestel om die Amerikaanse uitvoermark te beskerm. Naamsa se […]