# Boxing: Promotor Bob Arum doesn’t believe Tyson Fury will make a U-turn over his retirement this time. The 36-year-old British heavyweight fighter surprised in January by calling it quits shortly after losing to Ukrainian Oleksandr Usyk in a world title fight again. Fury retired more than once previously, but Arum doesn’t think he wants […]
# Die maatskaplike sekerheidsagentskap SASSA het bevestig begunstigdes kan voortgaan om hul gouekaarte te gebruik totdat almal hul swartkaarte het. Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die Posbank opdrag gegee het om te verseker daar is nie onderbrekings in die betaling van toelaes tydens die oorgangsproses nie. Andile Tshona van SASSA moedig begunstigdes aan om […]
# The South African Social Security Agency has confirmed that beneficiaries can continue using their gold cards until all have been successfully replaced with Postbank black cards. This follows the South African Reserve Bank’s directive to Postbank to ensure uninterrupted grant payments during the transition. SASSA’s Andile Tshona urges beneficiaries to choose any bank of […]
# The ACDP has defended its member of Parliament, Steve Swart’s recent trip to Israel, calling it a legitimate fact-finding mission approved by the party. They rejected criticism from the ANC and the GOOD Party, affirming the right of Christian believers to visit the Holy Land. Party leader, Kenneth Meshoe, reiterates ACDP’s condemnation of Hamas’ […]
# Die ANC het Mangaliso Khonza as sy nuwe nasionale kommunikasiebestuurder aangestel. Khonza neem die pos oor by Martina Della Togna, wat op sabbatsverlof is om ‘n doktorsgraad te voltooi. Die party het Khonza beskryf as ‘n ervare kommunikeerder en ‘n produk van die Progressive Youth Alliance, nadat hy as nasionale woordvoerder van die Jong […]
# Die African Transformation Movement veroordeel die onlangse skietery op die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus, waar vier studente geskiet en een dood is. ‘n Personeellid is na bewering verantwoordelik vir die geweld. Die ATM se nasionale woordvoerder, Zama Ntshona, vra die Departement van Hoër Onderwys om dringend in te gryp en sê ‘n taakspan […]
# Die Internasionale Lugvervoervereniging het die belangrike rol wat lugvrag in wêreldhandel, e-handel en humanitêre hulp speel beklemtoon. Die vereniging se hoof, Brendan Sullivan, het tydens die World Cargo-simposium in Dubai gepraat en gewaarsku handelspanning bedreig ekonomiese groei en verbruikerstoegang. Sullivan het die vereniging se toewyding tot volhoubaarheid onderstreep, deur volhoubare stralerbrandstowwe en die uitskakeling […]
# Die sakeman Edwin Sodi het in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein skuld ontken in die 255-miljoen-rand asbes-korrupsiesaak. Sodi en die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, sowel as 16 ander, staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n kontrak vir die verwydering van asbesdakke in 2014. Die verhoor sal […]
# Amerikaanse Voetbal: Die International Federation of American Football sal sy eerste Afrika-Vlagvoetbalkampioenskappe in Kaïro, Egipte, van 20 tot 21 Junie hou. Die toernooi sal ook as kwalifisering vir die 2026 wêreldkampioenskappe dien. Die toernooi is ‘n groot stap vorentoe vir die sport se wêreldwye groei, wat in 2028 sy Olimpiese debuut by die Los […]