# Die Afrika-Ontwikkelingsbank se 2025 jaarvergaderings begin vandag in Abidjan, Ivoorkus, teen ‘n agtergrond van wêreldwye handelskonflikte. Daar is 47 Afrika-lande wat nuwe Amerikaanse heffings in die gesig staar, met 22 lande wat met tot 50-persent getref is. Meer as ses-duisend afgevaardigdes sal fokus op die versterking van interne markte en waardekettings in die streke. […]
# Voormalige president van die Demokratiese Republiek die Kongo, Joseph Kabila, het na bewering in ‘n gebied aangekom wat deur rebelle van die M23 en die Geallieerde Revolusionêre Koalisie beheer word. Dit kom dae nadat die senaat sy immuniteit opgehef het in verband met aanklagte van hoogverraad en oorlogsmisdade. Die rebelle het Kabila as ‘n […]
# Die mynwerkersvakbond AMCU veroordeel Sibanye-Stillwater ten sterkste nadat 260 werkers ondergronds vasgekeer was in sy Kloof-myn in Gauteng. Die maatskappy het intussen bevestig alle mynwerkers is gered en geen beserings is aangemeld nie. AMCU se president, Joseph Mathunjwa, eis elke operasionele mynskag moet volgens wet ‘n ontsnappingsroete hê. Die vakbond vra dat Sibanye-Stillwater aanspreeklik […]
# ActionSA doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, af te dank. Die party beweer dat sy nie die groeiende werkloosheidskrisis aangepak het nie. Die party sê die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname toon dat meer as 291-duisend werksgeleenthede in die eerste kwartaal van vanjaar verlore gegaan het, […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê belegging in infrastruktuur in die kommunikasiesektor is die sleutel tot ekonomiese groei. Malatsi het op die 2025 Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad, die planne herhaal om breëbandinfrastruktuur na landelike gebiede uit te brei. Hy het bevestig vierde- en vyfde-generasie draadlose verbindings sal uitbrei […]
# NotInMyName International has expressed strong opposition to proposed amendments to South Africa’s tripple B-EE policy, warning they could undermine decades of economic redress. The movement raised alarm over reports suggesting the changes aim to ease Starlink’s market entry at the expense of empowerment goals. It called for full transparency, stakeholder consultation, and firm compliance […]
# Tennis: South African Lloyd Harris will play Russian Andrey Rublev in the first round of the French Open tomorrow after having to qualify for the claycourt Grand Slam tournament. Repetitive injuries caused the 28-year-old to slide down the world rankings, from 31st in September 2021 to his current 224th position. Harris beat the 2014 […]
# Children’s rights activist Siyabonga Nzimande says cultural practices must never override children’s rights. This follows KwaZulu-Natal Health MEC, Nomagugu Simelane’s report revealing seven-thousand-627 teenage pregnancies in eThekwini between April 2024 and April 2025. This included 154 girls aged ten to 14. She warned of the risk of abuse, HIV, and unsafe childbirth. Speaking to […]
# Build One South Africa sê die skerp styging in seksuele misdade toon die dringende behoefte om die nasionale register vir seksoortreders openbaar te maak. Die polisie se jongste misdaadstatistieke toon dat meer as 13-duisend seksuele oortredings aangemeld is, terwyl kontakaanrandings met 21-persent gestyg het. BOSA wil hê die register moet gedigitaliseer en met skole […]