# Die nywerheidsvakbond GIWUSA het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse Reserwebank gedoen om die rentekoers drasties te verlaag. Suid-Afrika se huidige terugkoopkoers bly 7,5-persent nadat die Reserwebank by sy beleidsvergadering in Maart besluit het om sy rentekoers onveranderd te laat. Dié besluit volg na drie opeenvolgende 25-basispunt verlagings. Die prima-uitleenkoers vir handelsbanke is elf-persent. Die […]
# Die DA in Gauteng het die raad se voorstel verwelkom dat die LUR vir Samewerkende regering en Tradisionele Sake, Jacob Mamabolo, versoek word om die Sedibeng-burgemeester, Lerato Maloka, te skors. Dit is hangende ʼn volledige ondersoek na bewerings teen haar. Sibusiso Dyonase van die DA sê die voorstel hou verband met Maloka en ander […]
# Tennis: Die eerste-gekeurde Aryna Sabalenka van Belarus het na die derde ronde van die Franse Ope deurgedring met haar oorwinning oor Jil Teichmann van Switserland. Die verdedigende kampioen, Iga Swiatek van Pole, het die Brit Emma Raducanu maklik geklop, terwyl verlede jaar se naaswenner, Jasmine Paolini van Italië, die Australiër Ajla Tomljanovic verslaan het. […]
# The DA says it is deeply shocked by the growing number of officers implicated in serious crimes, but who are still in service. The party’s, Ian Cameron, says the officers implicated included a police constable currently stationed in Kuilsriver, out on bail for rape, yet who remains in service. Cameron says a national audit […]
# Cosatu says the rising number of municipalities battling to pay staff, including pension funds, or provide basic services to residents, requires drastic interventions to stabilise and rebuild local government. Municipal debt owed to Eskom is sitting at around 94-billion-rand. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says they are concerned about community debt owed to municipalities nearing […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy departement se verskerpte pogings om bek-en-klouseer te beheer en uit te wis, is werp vrugte af. Die siektebestuur in Limpopo en die Oos-Kaap word binnekort opgehef en ʼn dringende bestelling vir noodsaaklike entstof ter waarde van 72-miljoen-rand is geplaas. Die ministerie se woordvoerder, Joylene van Wyk, […]
# Die GOOD-party het die wysigings aan die Stad Kaapstad se konsepbegroting verwelkom. Anton Louw van die party sê weens openbare druk tydens die aanvanklike kommentaar-tydperk, sluit die gewysigde begroting verligting in vir sommige inwoners. Hy sê dit sluit in dat die kortingdrumpel vir pensioenarisse van 22-duisend-rand tot 27-duisend-rand verhoog is, en vaste waterkoste vir […]
# Tennis: Top seed Aryna Sabalenka of Belarus is through to the third round of the French Open following a 6-3, 6-1 victory against Switzerland’s Jil Teichmann. Defending champion Iga Swiatek of Poland saw off Britain’s Emma Raducanu, 6-1, 6-2, while last year’s runner-up Italian Jasmine Paolini moved past Australia’s Ajla Tomljanovic, 6-3, 6-3. In […]
# Die Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, sê die stand van finansiële en prestasiebestuur-dissiplines in plaaslike regering laat veel te wense oor. Plaaslike regering het die afgelope drie jaar 17,6-miljard-rand verloor weens vrugtelose en verkwistende besteding. Die ouditeur-generaal het bevind slegs 41 uit 257 rade het in die 2023/2024-boekjaar ʼn skoon oudit ontvang. Maluleki het aan die […]