# Sokker: Engeland se Sokkervereniging het Chelsea se vleuel, Mykhailo Mudryk, aangekla van die oortreding van teen-opkikkerregulasies en hy kan vir tot vier jaar geskors word. Die 24-jarige is in Desember voorlopig geskors nadat hy ‘n opkikkertoets gedop het terwyl hy die vorige maand vir Oekraïne in Albanië en Georgië gespeel het. Mudryk hou vol […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê hulle voorbereiding vir volgende Saterdag se kragmeting met die Barbarians in Kaapstad vorder goed. Die Bokke is byna voltallig na die aankoms van die Bulle se spelers, Leinster se slot, RG Snyman, en Leicester Tigers se losskakel, Handré Pollard. Hulle was verlede naweek nog betrokke by die eindstryde […]
# Basketball: The Buss family, which has owned Los Angeles Lakers since 1979, has agreed to sell its majority ownership of the franchises for a record 180-billion-rand. This is the largest sale of a professional sports franchise in the world. The family has made a deal with TWG Global’s founder and CEO, Mark Walter, who […]
# The DA in Gauteng says the provincial Legislature’s presiding officers denied accountability by shielding premier Panyaza Lesufi and his executive from answering questions on service delivery issues. The presiding officers disallowed questions related to e-tolls, lifestyle audits, economic development, and gender-based violence. The DA’s Mike Moriarty says the residents expect their government to be […]
# Die Stad Kaapstad, in vennootskap met die Wes-Kaapse provinsiale regering, neem proaktiewe stappe om ‘n goed gereguleerde, doeltreffende taxi- en e-taxi-sektor te verseker. Die metro het ná ‘n ondersoek ‘n behoefte aan een-duisend-106 bykomende bedryfslisensies geïdentifiseer om in die vraag na pendelaardienste te voorsien. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Mobiliteit, Rob Quintas, sê 840 is […]
# Die EFF sê hulle is nie verbaas deur die bevestiging van Brittanje dat die visumaansoek van leier Julius Malema om politieke redes geweier is nie. Dit volg op ‘n voorval verlede maand, toe Malema verbied is om na Engeland te reis vir ‘n konferensie by die Universiteit van Cambridge. Die Britse departement van Binnelandse […]
# ‘n Navorser van die Universiteit van Kaapstad sê onderhandelinge oor die G20-konsep-raamwerk vir kritieke minerale is ‘n sleuteltoets vir wêreldwye verbintenis tot klimaatgeregtigheid. Doktor Neil Overy is van mening dat Afrika, wat ryk is aan noodsaaklike minerale, nie slegs onverwerkte minerale moet uitvoer nie. Hy sê infrastruktuur, tegnologie-oordrag en vaardigheidsontwikkeling behoort sentraal te staan […]
# Suid-Afrika se KI-tegnologiefirma, Intellergy, het dienslewering by vyf Gautengse lisensie- en toetssentrums radikaal verander. Die fasiliteite is toegerus met ʼn kunsmatige-intelligensie-gedrewe, wagbestuursplatform. Die stelsel verminder die gemiddelde wagtyd van meer as 90 minute na slegs 15 tot 20 minute wat operasionele doeltreffendheid met 93-persent verbeter. Inwoners kan nou dienste oor hul selfoon bespreek wat […]
# Die Stad Kaapstad sê noodsaaklike voorbereiding word gedoen om oorstromings in die winterreënseisoen te voorkom en watergehalte te verbeter. Die metro se riviere, kanale en waterweë word reg deur die jaar herstel en in stand gehou. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê as deel van die 2024/2025-voorkomingsprogram is 2,64-miljoen-rand belê in […]