# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy Liberiese ampsgenoot, Joseph Boakai, geprys vir sy sterk begrip van Engels. Trump het op ‘n vergadering met die leiers van Liberië, Gaboen, Guinee-Bissau, Mauritanië en Senegal gesê die lande is almal baie lewendige plekke met baie waardevolle grond, wonderlike minerale, groot olievelde en fantastiese mense. Liberiërs en […]
# Action Society dring aan op antwoorde van die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, nadat ‘n veroordeelde moordenaar, Xolani du Preez, per ongeluk uit aanhouding vrygelaat is. Du Preez was veronderstel om sy vonnis uit te dien in die Pollsmoor-gevangenis vir die moord op die Kaapstadse grimeerkunstenaar Suritha Alting, maar is vrygelaat ondanks ‘n […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says the Global AIDS Report is a wake-up call, urging African governments to take full responsibility for funding HIV responses. Speaking at the Bertha Gxowa Hospital, Motsoaledi criticised reliance on foreign donors like PEPFAR, warning that when funding is withdrawn, systems collapse. He also confirmed that the Global Fund has […]
# Drie verdagtes het in die Landdroshof in Piet Retief verskyn vir die moord op Mkondo se raadslid vir openbare betrekkinge, Muzi Manyathi in 2022. Hy is by ‘n vulstasie in Piet Retief doodgeskiet. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê die verdagtes is tussen 32 en 36 jaar oud en word verbind met ‘n gesteelde […]
# UNAIDS executive director Winnie Byanyima has called on African countries to reallocate resources to combat AIDS, despite fiscal challenges. Speaking at the Global AIDS update launch at Bertha Gxowa Hospital, she urged governments to adopt cost-effective, scalable programmes over expensive donor-funded models. She highlighted the need for affordable prevention tools like biannual HIV injections, […]
# The European Union says it takes anti-Semitic comments, including praise for Adolf Hitler, by Elon Musk’s AI chatbot on the X platform “extremely seriously”. Screenshots showed several posts made by the bot known as Grok in which it praises the Nazi leader, who oversaw the murder of six-million Jews. There were also derogatory comments […]
# Tien bemanningslede is gered, maar ten minste drie is dood toe Jemense Hoethi-rebelle ‘n vragskip in die Rooi See aangeval het. Die Britse agentskap vir maritieme handelsoperasies sê die Eternity C, met ‘n bemanning van 25 lede, is getref deur vuurpyl-aangedrewe granate wat van klein bote afgevuur is. Die Iran-gesteunde Hoethi’s sê hulle het […]
# ’n Mexikaanse bemanningslid van ’n super-seiljag is borgtog geweier nadat hy aangekla is van die moord op ‘n Suid-Afrikaanse kollega in die Bahamas. Die liggaam van die 20-jarige Paige Bell van Johannesburg is op die boot gevind op ‘n klein eilandjie. Die 39-jarige beskuldigde, Brigido Munoz, is naby gevind met wonde wat moontlik opgedoen […]
# Statistieke SA sê vervaardiging het in Mei met 0,5-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste hupstoot het van die staal- en metaalproduktebedryf gekom. Die motorvoertuig- en vervoertoerusting-sektor het ‘n skerp daling van 6,7-persent ervaar. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê uitsette het in die laaste drie maande met 0,3-persent gedaal, hoofsaaklik […]