# A 41-year-old US citizen wanted for kidnapping was arrested at Kanoneiland, Northern Cape, on Sunday. Police spokesperson Omphile Masegela said Interpol worked with Kanoneiland police after tracing the man wanted for multiple cases in the US. The suspect, who was located on a local farm, is expected to be extradited soon.
# Die ballistiese hoof van die Polisie, Mishak Mkhabela, sê ‘n opvallende fout is gevind in ‘n belangrike verslag oor die moord op ingenieur Armand Swart. In getuienis voor die Madlanga-kommissie, sê Mkhabela dat 15 AK-47 patrone wat aan die verdagtes verbind is, is oorspronklik uit die verslag weggelaat, maar dis later reggemaak. Hy sê […]
# Die Iterele Investment Corporation en direkteure, Petrus Malindi en William Trengove, het die Hooggeregshof in Johannesburg versoek om te las dat Nelson Mandela se kleinseuns, Ndaba en Mbuso, die ontslape president se woning in Houghton moet ontruim. Die kleinkinders word in hofstukke versoek om die eiendom binne sewe dae te ontruim, met die polisie, […]
# Police ballistics head Mishak Mkhabela says a glaring mistake was found in a key report on the murder of engineer Armand Swart. Testifying before the Madlanga commission, Mkhabela said 15 AK-47 cartridges linked to the suspects were initially left out of the report but later corrected. He added the omission was not deliberate, and […]
# Iterele Investment Corporation and directors Petrus Malindi and William Trengove have asked the High Court in Johannesburg to evict Nelson Mandela’s grandsons, Ndaba and Mbuso, from the late president’s Houghton residence. Court papers request the grandchildren to vacate the property within seven days, with police, sheriff, or private security authorised to enforce the order […]
# Krieket: Suid-Afrika en Pakistan se manspanne pak mekaar vandag in die eerste van drie T20-wedstryde in Rawalpindi nadat die toetsreeks een-elk gelykop geëindig het. Donovan Ferreira sal die Proteas aanvoer terwyl Aiden Markram ‘n ruskans kry. David Miller sou as kaptein gedien het, maar het ‘n beenbesering opgedoen. Matthew Breetzke is as kaptein aangewys […]
# Business Leadership South Africa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys bewys die regering kan die instellings herbou wat deur staatskaping beskadig is. Die organisasie se uitvoerende hoof, Busisiwe Mavuso, het in haar weeklikse nuusbrief gesê die sukses spruit uit duidelike verantwoordbaarheid, samewerking tussen die regering en die sakewêreld, en werklike […]
# Swem: Die Suid-Afrikaanse swemmer Rebecca Meder het haar vierde bronsmedalje tydens die laaste been van die Wêreldbeker-reeks in Toronto, Kanada, verower. Die 23-jarige van KwaZulu-Natal het derde geëindig in die 100 meter borsslag met ‘n tyd van een-minuut-4-komma-48-sekondes. Meder, wat aan al drie byeenkomste van die reeks deelgeneem het, was algeheel 16de. Sy sê […]
# Die Aubrey Tau-stigting het ‘n beloning van 250-duisend-rand uitgeloof vir inligting wat lei tot die inhegtenisneming van verdagtes in die moorde op niggies Tshiamo en Baleseng Moramaga. Die liggame van die 22- en 21-jarige vroue is gisteroggend in Sompisistraat in Mamelodi-Oos ontdek. Die jong vroue, beskryf as onafskeidbaar en vol belofte, het loopbane in […]