# One of the world’s best soccer players, Lionel Messi, has collaborated with Turkish artist Refik Anadol to create an artificial intelligence-driven artwork. Titled, A Goal in Life, is a one-of-a-kind digital artwork of the Argentinian’s most meaningful goals of his 20-year career, including the iconic 2009 Champions League Final header. The artwork is being […]
# Die Oos-Kaapse polisie ondersoek gisteraand se moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit buite die instelling se Nelson Mandela-rylaankampus in Mthatha. Die slagoffer is in ‘n geparkeerde voertuig gevind. ‘n Polisiewoordvoerder, Nobuntu Gantana, sê voorlopige forensiese ontleding het bevestig dat die slagoffer veelvuldige skietwonde opgedoen het terwyl hy in die bestuurdersitplek was:
# Tien ernstig bedreigde swartrenosters is dié week suksesvol uit Suid-Afrika hervestig in die Zinave Nasionale Park in Mosambiek. Die vyf bulle en vyf koeie is geskenk deur Ezemvelo KZN Wildlife in samewerking met Mosambiek se Nasionale Administrasie vir Bewaringsgebiede en die Vredesparke-stigting. Antony Alexander van die stigting sê die hervestiging is gedoen om die eerste […]
# Basketbal: Die Stad Kaapstad span saam met African Grassroots Hoops vir die Jeugdag Classic-basketbaltoernooi om Jeugmaand te herdenk. Agtien Onder-19-spanne en meer as 800 jong spelers neem aan die vyfde jaarlikse toernooi by die Duitse Internasionale Skool deel wat die naweek aangebied word. Die burgemeesterskomiteelid Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die toernooi bied […]
# Die GOOD-party sê die Instituut vir Sosio-ekonomiese Regte se jongste “Food for Thought”-verslag ontbloot ʼn nasie in krisis. Volgens die verslag het een uit vyf Suid-Afrikaanse huishoudings onvoldoende of ernstige onvoldoende toegang tot kos. Dertig-persent seuns jonger as vyf se ontwikkeling word deur chroniese wanvoeding belemmer. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die instelling […]
# Eastern Cape police have launched an investigation following the fatal shooting of a Walter Sisulu University staff member outside the institution’s Nelson Mandela Drive Campus in Mthatha yesterday evening. The victim was found inside a stationary vehicle. Police spokesperson, Nobuntu Gantana, says preliminary forensic analysis confirms the victim sustained multiple gunshot wounds while seated […]
# South African film Don’t Give Up won the Golden Nymph Award in the Special Creation category at the Monte-Carlo Television Festival. The festival honours exceptional storytelling from across the globe, including productions made for digital platforms. The film, which is directed by Darrell James Roodt and produced by Anant Singh, follows the life of Faith, portrayed […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Polisie sê vertragings in gevolgebestuur by die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat verswak openbare vertroue en ondermyn interne dissipline. Opod het ‘n agterstand van 14-duisend-469 sake waarby polisiebeamptes betrek word, met aanklagte wat insluit sterftes in aanhouding, marteling en korrupsie. Die voorsitter van die komitee, Ian Cameron, sê die bykomende befondsing van […]
# Rusland se minister van Ekonomie, Maxim Reshetnikov, sê volgens huidige sakesentimente is die land se ekonomie op die rand van ʼn resessie. Moskou het vandeesmaand rentekoerse die eerste keer sedert 2022 verlaag wat die uitleenkoers op 20-persent te staan bring. Die land se ekonomiese groei het in die eerste kwartaal van 2025 op ʼn […]