# Gemeenskappe aan die Oos-Kaapse Wildekus het aan die Konstitusionele Hof gesê dat Shell se beplande seismiese verkenning ter see hul kulturele regte en voorvaderlike verbintenisse met die oseaan bedreig. Die gemeenskappe en omgewingsgroepe betwis ‘n uitspraak van die Appèlhof wat Shell toelaat om ‘n aansoek vir seismiese verkenning in te dien. Die gemeenskappe het […]
# The City of Tshwane’s Section 79 Municipal Public Accounts Committee is demanding a report from the Metro Police Department. This is over allegations of corruption at the TMPD’s Pounding Depot in Region 3 in the CBD. Committee chairperson Godwin Ratikwane says the allegations are that TMPD officers are not recording impounded vehicles, with owners paying […]
# Dit is vandag Internasionale Countrymusiek-dag waarop een van die wêreld se gewildste musiekgenres gevier word. Countrymusiek het sy oorsprong in die landelike suide van Amerika en sy wortels is in blues, kerk- en Amerikaanse volksmusiek. Dis ook vandag Hank Williams se verjaarsdag. Hy is een van die invloedrykste countrymusiek-kunstenaars van die 20ste eeu. Sy […]
# Wild Coast communities in the Eastern Cape told the Constitutional Court yesterday that Shell’s planned offshore seismic exploration threatens their cultural rights and ancestral connections to the sea. The communities and environmental groups are challenging a Supreme Court of Appeal’s ruling that allows Shell to bring an application for seismic exploration. In their arguments, […]
# Die DA in Gauteng beskuldig die premier Panyaza Lesufi dat hy noodsaaklike infrastruktuur in die steek laat deur te versuim om dit te onderhou en te beveilig. Die party sê kritieke infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, klinieke, skole, waterpype, elektrisiteitsubstasies en kabels, word verwaarloos en aan verval oorgelaat sonder dat daar ‘n plan in plek […]
# US president Donald Trump is in the UK for his second state visit, where he is set to meet King Charles and prime minister Keir Starmer. The visit comes amid criticism in the UK of Trump’s policies and rhetoric, with the Stop Trump Coalition protesting yesterday. Starmer will be hoping to complete a deal to exclude […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê beduidende vordering is gemaak met die vermindering van koolstofvrystellings as deel van Suid-Afrika se Billike Energie-oorgang. Suid-Afrika is onder die top 15 grootste koolstofdioksied-uitlaters wêreldwyd. Minister George sê die onlangs gepubliseerde konsep-regulasies vir die Nasionale Kweekhuisgas-koolstofbegroting en -versagtingsplan sal die land se oorgang […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Ivan Meyer, sê die landbousektor se veerkragtigheid en groei is ‘n bewys van die harde werk van boere, landbouwerkers en landbouverwerkers. Die sektor het ‘n uitstekende prestasie gelewer in die tweede kwartaal, met ‘n styging van 14-persent op ‘n jaargrondslag. Dit is volgens die Landbou-ekonomiese […]
# Kaapstad sê die opknapping en opgradering van hoëmas-straatligte in Khayelitsha vorder goed. Tydens die projek word openbare beligting in die gebied opgeknap en met LED-ligte vervang. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê hulle is opgewonde oor die werk in Khayelitsha, waar die metro net in die laaste boekjaar reeds meer as 7,5-miljoen-rand aan […]