# Tshwane mayor, Nasiphi Moya, recently led a Tshwane Ya Tima revenue-collection campaign drive in Pretoria West, targeting several spots which owed a combined total of 25-million-rand. The properties included a student accommodation, a shopping mall, a hotel, and various businesses. The Protea Hotel in Hatfield owes the metro seven-million, while a property in Arcadia […]
# Die Gautengse regering sê die DA se aantyging dat die administrasie noodsaaklike infrastruktuur vewaarloos, is nie net onakkuraat nie, maar is ook ‘n geringskatting van die omvattende werk wat gedoen word om stelselmislukkings aan te spreek. Die DA in Gauteng sê noodsaaklike infrastruktuur, insluitend paaie, hospitale, skole en elektrisiteitsubstasies, is verwaarloos en aan verval […]
# Die Departement van Gesondheid doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om saam te werk om vermybare skade in pediatriese sorg te voorkom en ‘n veiliger, gesonder toekoms vir elke kind te bou. Vandag is Wêreldpasiëntveiligheidsdag, ‘n oproep tot wêreldwye solidariteit en gesamentlike optrede deur alle lande en internasionale vennote om pasiëntveiligheid te verbeter. Die […]
# Die Vryheidsfront Plus in Noordwes beskuldig die ANC dat hy die omgewing vernietig. Michal Groenewald van die party sê in die Rustenburg- en Brits-omgewing word giftige chroomslyk-chemikalieë en mynafval wat swaar metale bevat, jare lank al in strome en vleilande gestort, maar niemand tree op teen die oortreders nie. Groenewald sê die huidige vernietiging […]
# The Gauteng government says the DA’s suggestion that the administration is abandoning critical infrastructure is not only inaccurate but also devalues the comprehensive work being done to address systemic failures. The DA in Gauteng said critical infrastructure, including roads, hospitals, schools, and electricity substations, have been neglected and left to decay. The provincial government’s […]
# Die Stad Tshwane se Artikel 79-Munisipale Openbare Rekeningskomitee eis ‘n verslag van die Metropolisiedepartement. Dit is oor bewerings van korrupsiebewerings by die TMPD se voertuigskutdepot in Streek 3 in die stadsentrum. Die komiteevoorsitter Godwin Ratikwane sê die bewerings is dat TMPD-beamptes nie gekonfiskeerde voertuie aanteken nie, met eienaars wat beamptes regstreeks betaal, in teenstelling […]
# The Department of Health is calling on all South Africans to join hands in action to prevent avoidable harm in paediatric care and to build a safer, healthier future for every child. Today is World Patient Safety Day, a call for global solidarity and concerted action by all countries and international partners to improve […]
# The Freedom Front Plus in the North West has accused the ANC of destroying the environment. The party’s Michal Groenewald says in the Rustenburg and Brits region, toxic chrome sludge chemicals and mining waste containing heavy metals have been dumped into streams and wetlands for years, with no action against the perpetrators. Groenewald says […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, is op sy tweede staatsbesoek aan die Verenigde Koninkryk waar hy koning Charles en eerste minister Keir Starmer sal ontmoet. Dit kom te midde van kritiek op Trump se beleid en uitsprake, met die Stop Trump-koalisie wat gister betoog het. Starmer sal probeer om ‘n ooreenkoms te sluit waarvolgens Brittanje uitgesluit […]