# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa en waarnemende polisieminister, Feroz Chachalia, om onmiddellik alle polisiebeamptes wat by die Madlanga-kommissie van ondersoek betrek word by politieke inmenging, te verwyder. Die Forumwoordvoerder, Dennis Bloem, sê die plofbare getuienis van getuies A, B en C by die Madlanga-kommissie moet nie ligtelik […]
# Die MK-party het die waarnemende regterpresident van Gauteng, regter Aubrey Ledwaba, se weiering om spesiale verlof te neem, soos deur hoofregter Mandisa Maya gelas, veroordeel. Dit volg op die onthullings deur senior polisiebeamptes by die Madlanga-kommissie wat beweer dat Ledwaba moontlik ‘n omkoopgeld van 2,5-miljoen-rand aanvaar het om die uitslag van ‘n hofsaak teen […]
# President Cyril Ramaphosa says Malaysia and South Africa reaffirmed their commitment to intensifying cooperation under the ASEAN-South Africa Sectoral Dialogue Partnership framework. Ramaphosa was speaking during an official visit to Malaysia. The president says Malaysia also expressed its readiness to work closely with South Africa to advance shared priorities within ASEAN, including the promotion […]
# The Soil of Africa Civic Movement says it demands a comprehensive forensic investigation into the City of Tshwane’s water tanker operations, focusing on full audit of all tanker contracts, payments, and suppliers since 2022. The movement’s chairperson, Bongani Ramontja says according to the city, 441.1-million-rand of its expenditure in 2024/2025 financial year was verified, […]
# Die Soil of Africa-burgerlike beweging sê hulle eis ‘n omvattende forensiese ondersoek na die Stad Tshwane se watertenkbedrywighede, met die fokus op ‘n volledige oudit van alle tenkerkontrakte, betalings en verskaffers sedert 2022. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê volgens die stad is net meer as 440-miljoen-rand van sy uitgawes in die 2024/2025-boekjaar […]
# Rugby: Drie van die vier Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap was gister seëvierend. Die Stormers het hul onoorwonne rekord voortgesit om Bennetton gisteraand met 31-16 in Treviso, Italië, te klop en bo-aan die punteleer te bly. Vroeër het die Leeus sewe drieë teen Ulster op Ellispark gedruk en die Ierse span met 49-31 […]
# Die polisie se eenhede vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings maak steeds vordering in die stryd teen geslagsgeweld en vrouemoord. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê die gespesialiseerde eenhede het tussen 13 and 19 Oktober gesamentlik 534 verdagtes regoor die land in hegtenis geneem vir verskeie seksuele misdade, insluitend verkragting, seksuele aanranding, poging tot verkragting […]
# Ukraine’s European allies said frozen Russian assets needed to be used quickly to fund support for Kyiv, one of several measures discussed in London talks to increase the pressure on Vladimir Putin. British Prime Minister Keir Starmer hosted the talks with President Volodymyr Zelensky and other leaders, discussing a range of efforts, including taking […]
# Oekraïne se Europese bondgenote sê bevrore Russiese bates moet vinnig gebruik word om steun vir Kiëf te befonds. Dit is een van verskeie maatreëls wat in Londen bespreek is om die druk op Vladimir Putin te verhoog. Die Britse premier Keir Starmer het die gesprek met president Volodymyr Zelensky en ander leiers aangebied en […]