# A total of 222 suspects were arrested for various offences in Ekurhuleni during effective crime prevention operations over the weekend. Police spokesperson, Neldah Sekgobela, says among the arrested suspects, 124 were nabbed by detectives for contact-related crimes and gender-based violence. She says three suspects were arrested for alleged attempted armed robbery in Cresslawn, after […]
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê die land se verwydering van die gryslys is ‘n mylpaal op ‘n langtermynreis na die bou van ‘n sterk en veerkragtige finansiële ekostelsel. Suid-Afrika is amptelik van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys afgehaal ná hy suksesvol belangrike hervormings ingestel het om geldwassery en die finansiering […]
# Die Stad Tshwane sê ʼn gedetailleerde kontroleringsproses het bevestig die skoonmaakheffing van 194-rand het in September verkeerdelik op sowat 12-duisend klante se rekeninge verskyn. Die Hooggeregshof in Pretoria het die heffing in Augustus ongeldig verklaar. Die metro het intussen daarteen geappelleer. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewings- en Landboubestuur, Obakeng Ramabodu, sê die rekeningstelsel is suksesvol […]
# Die Stad Johannesburg neem die week deur sy Departement van Ekonomiese Ontwikkeling se Handels- en Beleggingsdirektoraat, deel aan Automechanika Johannesburg 2025. Dit is Afrika se toonaangewende handelskou vir die motorbybehore-mark, wat handelaars, vervaardigers en beleggers van reg oor Suid-Afrika en Afrika suid van die Sahara lok. Die metro sê hulle deelname beklemtoon hulle verbintenis […]
# Johannesburg mayor, Dada Morero, says the metro is committed to building a fair and inclusive economy where informal traders can operate with dignity and stability. The metro recently introduced smart trading permits to informal traders operating in the Inner City. Each card is uniquely linked to the trader’s profile and trading number, which allows authorised […]
# The South African Revenue Service Commissioner, Edward Kieswetter, says the country being removed from the grey list is a milestone on a long-term journey toward building a robust and resilient financial ecosystem. South Africa officially exited the Financial Action Task Force greylist after successfully implementing key reforms to combat money laundering and the financing […]
# President Cyril Ramaphosa sê die ekonomiese verhouding tussen Suid-Afrika en Maleisië hou enorme potensiaal in. Suid-Afrika is Maleisië se grootste handelsvennoot in Afrika. Ramaphosa het ‘n openbare lesing gelewer toe hy vandag ʼn eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge van die Universiteit van Malaya ontvang het. Hy sê die twee nasies bou handel- en beleggingsbande op […]
# Die Soil of Africa burgerlike beweging het hul woede uitgespreek oor die wrede moord op twee jong vroue in Mamelodi-Oos. Hulle is die naweek met skietwonde aan hul koppe gevind. Drie vroue is die afgelope week in die township vermoor. Die beweging se voorsitter, Bongani Ramontja, sê die gruwelike misdade is oorlogsdade teen die […]
# The City of Tshwane says a detailed verification process has confirmed that approximately 12-thousand customers were incorrectly billed the cleansing levy of 194-rand in September. In August, the High Court in Pretoria declared the levy invalid. The metro has since appealed to the Supreme Court of Appeal. Mayoral committee member for Environment and Agriculture Management, Obakeng […]