# ActionSA says trade and transport infrastructure is underperforming, holding back economic growth and jobs. According to the party, Durban and Cape Town ports have dropped in global rankings, while freight rail volumes remain stagnant, limiting growth in key sectors like mining and agriculture. ActionSA’s Lerato Ngobeni told the media although Eskom’s energy availability has […]
# KwaZulu-Natal Transport MEC Sipho Duma has revised the death toll in this morning’s crash between a bus and a truck at Vryheid from 12 to ten following a detailed inspection of the scene, hospitals, and mortuaries. Three women and seven men died, and over 30 other people sustained injuries. The two drivers survived. Duma […]
# The DA in Gauteng has appealed the Health Department’s refusal to release documents linked to the Funeral Undertakers Bill and three-million-rand spent on its development in 2012/2013. The DA’s Madeleine Hicklin says the public deserves to know how their money was used. Hicklin argues the secrecy around the bill shields potential corruption. She warned […]
# Noord-Korea gaan militêre bouers stuur om die westelike deel van Rusland se Kursk-streek te herbou na Oekraïne se inval. Die hoof van die Russiese Sekerheidsraad, Sergei Shoigu, het die tweede keer in minder as twee weke met die leier van Noord-Korea, Kim Jong Un, vergader. Noord-Korea het een van Rusland se hoof bondgenote geword […]
# AfriForum het die Nasionale Vervolgingsgesag gevra om strenger vonnisse op te lê vir diefstal van koperkabels en om dit te klassifiseer as ekonomiese sabotasie. Jacques Broodryk van AfriForum sê diewe vernietig die infrastruktuur en laat gemeenskappe in die donker. Hy beklemtoon die behoefte vir tronkstraf en waarsku dat die burgerlike samelewing mag intree om […]
# Die Bellville Handelsmisdaadhof in die Wes-Kaap het die hoof van Platinum Forex, Colin Davids, sy maatskappy, asook sy bemarkingsbestuurder, Derek Bredenkamp, skuldig gevind van bedrog en geldwassery. Hulle het onwettig 329- miljoen-rand aan openbare fondse gewerf vir buitelandse valuta-handel, 87,5-miljoen-rand verloor, en opbrengste met nuwe deposito’s betaal. Die hof het bevind hulle het nie […]
# Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê president Cyril Ramaphosa gebruik die G7-leiersberaad in Kanada om wêreldwye samewerking rakende belangrike kwessies te versterk. Dit sluit in klimaatsverandering, veldbrandbestuur, die herstel van vrede en energie-oorgang. Magwenya voeg by Ramaphosa sal ook druk uitoefen vir wêreldwye samewerking oor kritieke minerale en konflikoplossing, en sal hande […]
# The South African Defence Force says weapons and equipment used by soldiers in the Democratic Republic of Congo are being returned. This follows the phased withdrawal after a ceasefire in the war-torn eastern DRC. SANDF’s Siphiwe Sangweni says the process is ongoing with around 80-percent of the equipment being moved from Goma to a […]
# Noordwes se Departement Landbou het ‘n uitbreking van bek-en-klouseer bevestig in die JB Marks- en die Madibeng munisipaliteit in die Dr Kenneth Kaunda-distrik. Toetse het serotipe 2- en serotipe 3-stamme bevestig in besmette diere wat nou op plase onder kwarantyn is. Aangrensende plase, insluitend dié wat aan Gauteng grens, is as ‘n voorsorgmaatreël ook […]