# ActionSA members of Parliament will conduct an oversight visit to key border points in Mpumalanga on Tuesday, including the Mananga and Lebombo border posts. The oversight tour will be led by Border Management Authority commissioner, doctor Michael Masiopato. The party’s Matthew George says they have long called for more stringent and secure measures to be […]
# Mpumalanga Community Safety, Security and Liaison MEC, Jackie Macie, has expressed concern at the number of fatalities caused by road crashes in the province. This comes after two separate accidents claimed the lives of ten people over the weekend. The department’s spokesperson, Moeti Mmusi, says on Saturday, four people were killed in an accident […]
# The European Parliament has adopted its priorities for the United Nations Climate Change Conference in Brazil next month. COP30 is set to focus on efforts needed to limit global warming to 1.5 degrees Celsius, and progress on the finance pledges made at COP29. Member of the European Parliament Lídia Pereira says they want countries […]
# Sokker: Arsenal het hul voorsprong op die Premierliga-punteleer vergroot ná ʼn 1-0-sege oor Crystal Palace op die Emirates-stadion. Die voormalige Palace-speler, Eberechi Eze, het die enigste doel van die wedstryd aangeteken en die Gunners hul sewende agtereenvolgende oorwinning in alle kompetisies besorg. Arsenal loop nou met vier punte voor op die punteleer en is […]
# Die GOOD-party gaan vandag strafregtelike klagtes teen Wes-Kaapse LUR’e en senior provinsiale amptenare by die Kaapstad-Sentraal-polisiestasie indien. Die party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die administrasie het die wetgewer, die publiek en werknemers willens en wetens oor verskeie kwessies mislei. Hy sê dit kom neer op misdadige gedrag ingevolge Gemeenregtelike Bedrog en die Wet […]
# Die Madlanga-kommissie sal vandag getuienis van ‘n forensiese ballistiese kenner van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Pretoria aanhoor. Die kommissie ondersoek bewerings van kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie binne die strafregstelsel. Die forensiese ballistiese kenner sal na verwagting bewyse lewer wat verband hou met die moord op die Vereeniging-ingenieur Armand Swart, wat vermoedelik ‘n geval […]
# Die DA verwelkom die bevestiging dat die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, Woensdag voor die Nasionale Raad van Provinsies se gekose komitee oor Veiligheid en Justisie sal verskyn. Sy sal na verwagting die verslegtende lot van landdroste in die land aanspreek. Mzamo Billy van die DA sê die minister moet rekenskap […]
# Inyathelo, the South African Institute for Advancement, has welcomed the decision by the Financial Action Task Force to remove South Africa from its grey list. This follows extensive reforms and collaboration across government, regulators, and the financial sector to strengthen the integrity of the country’s financial system. Inyathelo’s Feryal Domingo says this significant milestone is […]
# Die ANC sê hy verwelkom Afrikaans-sprekende Suid-Afrikaners se standpunt. Byna 50 Afrikaner-akademici, -kerkleiers en ander -beroepspersone het saam ʼn brief geskryf en geteken met die titel: Not in our Name: Afrikaners Respond to the Misuse of Their Story in US Politics. In die brief verwerp hulle die Amerikaanse siening wat Afrikaners as slagoffers van […]