# The University of Malaya in Malaysia has conferred an honorary doctorate in International Relations to president Cyril Ramaphosa. This is in recognition of his outstanding leadership, contributions to international relations, and dedication to global development. He is only the second South African, after the late former president Nelson Mandela, to receive this distinction. Ramaphosa […]
# The ANC is today commemorating the life and legacy of the late struggle icon and former party president, Oliver Tambo. He served as ANC president in exile for three decades, and played a pivotal role in mobilising international support against apartheid. The commemoration will take place in Ekurhuleni and will include a wreath-laying ceremony, […]
# Mpumalanga se LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Sekuriteit en Skakeling, Jackie Macie, het kommer uitgespreek oor die aantal padsterftes in die provinsie. Dit volg nadat tien mense die naweek in twee afsonderlike ongelukke dood is. Die departement se woordvoerder, Moeti Mmusi, sê vier mense is Saterdag op die N12 dood. Gister het ses mense gesterf toe […]
# Die Europese Parlement het sy voorkeure aanvaar vir die Verenigde Nasies se Klimaatsveranderingskonferensie in Brasilië volgende maand. COP30 sal fokus op pogings wat nodig is om aardverwarming tot 1,5 grade Celsius te beperk, en vordering met die finansieringsbeloftes wat op COP29 gemaak is. ‘n Lid van die Europese Parlement, Lídia Pereira, sê hulle wil […]
# Die Forum for South Africa sê die huidige beleid oor swart ekonomiese bemagtiging het nie in sy ware doel geslaag nie. Die DA het verlede week sy Wetsontwerp oor Ekonomiese Insluiting vir Almal bekendgestel wat daarop gemik is om die land se huidige SEB-wette met ʼn inklusiewe verkrygingstelsel te vervang. Die forum se leier, […]
# Inyathelo, die Suid-Afrikaanse Instituut vir Bevordering, het die besluit van die Finansiële Aksietaakmag verwelkom om Suid-Afrika van sy grys lys te verwyder. Dit volg op omvattende hervormings en samewerking tussen die regering, reguleerders en die finansiële sektor om die integriteit van die land se finansiële stelsel te versterk. Feryal Domingo van Inyathelo sê dié […]
# Gautengse polisie het ʼn soektog van stapel gestuur nadat die liggame van twee vroue gisteroggend in Mamelodi-Oos aangetref is. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê gemeenskapslede het op die liggame afgekom. Hy sê die slagoffers van 21- en 22-jaar is in die kop geskiet:
# Eskom sê hulle beplan om die week altesaam een-duisend-715-megawatt se opwekkingsvermoë in die netwerk terug te plaas om die netwerkbestendigheid verder te versterk. Die woordvoerder van die kragverskaffer, Daphne Mokwena, sê Eskom het gedurende die tydperk tussen 10 en 23 Oktober vanjaar gemiddeld nege-duisend-954 megawatt in onbeplande onderbrekings aangeteken. Sy sê dit is ‘n […]
# ActionSA members of Parliament will conduct an oversight visit to key border points in Mpumalanga on Tuesday, including the Mananga and Lebombo border posts. The oversight tour will be led by Border Management Authority commissioner, doctor Michael Masiopato. The party’s Matthew George says they have long called for more stringent and secure measures to be […]