# Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die regering monitor die ontwikkeling van ‘n nuwe Covid-19-variant, Nimbus, wat in dele van Asië aangemeld is, noukeurig. Sy verseker die publiek alhoewel die variant nie in Suid-Afrika opgespoor is nie, bly die Departement van Gesondheid waaksaam. Ntshavheni het die publiek versoek om kalm te bly, […]
# The minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says government is closely monitoring the emergence of a new Covid-19 variant, Nimbus, which has been reported in parts of Asia. She assures the public that while the variant has not been detected in South Africa, the Department of Health remains vigilant. Ntshavheni has urged the public […]
# Cabinet is exploring options for more frequent surveys to improve data collection on employment in the informal sector. This follows concerns about the accuracy of current job figures reported in the recent quarterly labour force survey. The minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says a key challenge is the absence of a national register […]
# Die Kabinet ondersoek tans moontlikhede om meer gereeld opnames te doen ten einde data-insameling oor indiensneming in die informele sektor te verbeter. Dit volg ná kommer oor hoe akkuraat die huidige arbeidsyfers is wat in die onlangse kwartaallikse arbeidsmagopname aangeteken is. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die feit dat daar nie […]
# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte waarsku die publiek oor vervalste lisensies wat deur onetiese verskaffers van gesondheidsprodukte gebruik word. Die woordvoerder, Yuven Gounden, sê hierdie vervalste dokumente verteenwoordig ‘n ernstige risiko vir openbare gesondheid en veiligheid. Daar is ook kommer oor die toename in dagga-verspreiders wat onregmatig aanspraak maak op bemagtiging. Hy moedig die publiek […]
# The South African Health Products Regulatory Authority is warning the public to beware of fake licences being used by unethical providers. Spokesperson, Yuven Gounden, says these forged documents pose a serious risk to public health and safety. In addition, concerns are rising over cannabis dispensaries falsely claiming authorisation. He urges the public to verify […]
# Die DA sê die Oos-Kaapse premier moet ‘n provinsiale ramptoestand verklaar nadat minstens 70 mense weens verwoestende oorstromings dood is. Honderde gesinne is haweloos, en daar is omvattende skade aan huise, skole en hospitale. Verder is 500-duisend inwoners sonder elektrisiteit. Die DA-lid, Vicky Knoetze, kritiseer die regering se stadige reaksie en doen ‘n beroep […]
# The DA says Eastern Cape Premier Oscar Mabuyane must declare a provincial state of disaster after devastating floods have killed at least 70 people. Hundreds of families are homeless, and damage to homes, schools, and hospitals is extensive, while 500-thousand residents remain without electricity. The DA’s Vicky Knoetze criticised the slow government response and […]
# Die Kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolgings sê hy gaan voort met aanklagte teen Bafana Mahungela, wat beskuldig word van die moord op die Delta Park-onderwyser Kirsten Kluyts. Die 22-jarige word ook aangekla van ontvoering, roof en ‘n poging tot die verkragting van Kluyts. Die verdediging het aangevoer daar is onvoldoende bewyse, maar […]