# Die Duisend Vroue-trust het ʼn kompetisie bekendgestel om leerders by skole reg oor Suid-Afrika te leer om teen afknouery op te staan. Leerders word aangemoedig om te wys hoe vyf kwessies gebruik kan word om in te gryp wanneer afknouery by skole plaasvind. Dit is om af te lei, te delegeer, te dokumenteer, te […]
# RISE Mzansi says South Africa needs a virtuous and effective Police Service, led and staffed by skilled and ethical professionals. During the 2023/2024 financial year, a total of 163 SAPS officers and officials were suspended after being charged with a plethora of serious allegations. These include robbery, corruption, extortion, sexual harassment, and kidnapping. RISE […]
# Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng sê vordering word gemaak met die opgradering van die Rothdene-pompstasie. Dit vorm deel van voortdurende pogings om rioolbestuur te verbeter en onaangename reuke uit te skakel wat omliggende gemeenskappe raak. Die munisipaliteit se woordvoerder, Idah Satikhe, sê inwoners in die omgewing is bekommerd oor die aanhoudende slegte reuke wat van […]
# Burgerlike sterftes en beserings was die eerste vyf maande van die jaar 50-persent hoër in Oekraïne as dieselfde tydperk verlede jaar. Dit is volgens ʼn verslag deur ʼn moniteringskommissie van die Verenigde Nasies se hoëkommissaris vir Menseregte. April het van die hoogste sterftesyfers gehad, met een-duisend-389. Russiese langafstandmissiel- en hommeltuigaanvalle veroorsaak die meeste burgerlike […]
# A Swiss man has broken the Guinness World Record by spending more than two-hours buried in the snow. Competitive powerlifter Elias Meyer took on the challenge of the longest time spent in direct full-body contact with snow while wearing just his swimming shorts. The most recent attempt by Poland’s Valerjan Romanvoski in 2022 lasted […]
# Motorsport: Lance Stroll van Aston Martin is die naweek weer in aksie in die Kanadese Grand Prix. Die 26-jarige renjaer het aan die vorige wedren in Spanje onttrek om ʼn mediese prosedure te ondergaan ná pyn in sy hand en gewrig. Die span sê die pyn het verband gehou met ʼn prosedure wat hy […]
# Rugby: Bulls head coach Jake White has been full of praise for Leinster ahead of their United Rugby Championship final in Dublin on Saturday, saying the Irish team is years ahead of everybody else. Both teams have never won the URC trophy, with the Bulls set to make their third appearance in a final […]
# Die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bewaringsbevel van die Spesiale Tribunaal verkry om onroerende eiendom in Limpopo te bevries wat verbind word met sy ondersoek na die Nasionale Loterykommissie. Die bevriesing van Gedeelte 15 van die plaas Zandrivierspoort word verbind met die wanbesteding van geld wat bedoel was vir die bou van ouetehuise. Die SOE […]
# The One Thousand Women Trust has launched a competition titled From-Bystander-to-Upstander to mobilise learners across South African schools to address bullying. Learners are encouraged to showcase how the 5 D’s of being an upstander, Distract, Delegate, Document, Delay, and Direct, can be utilised to intervene when bullying occurs at schools. This can be done […]