# Between today and the 21st of November, the City of Cape Town’s Energy Directorate will be conducting testing of its geyser ripple-control systems in the Kuils River area and surrounds only. Ripple-control is a process whereby the Energy Directorate controls the customer’s geyser. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says systems were predominantly […]
# A large-scale, zero-tolerance crime operation in Tshwane resulted in the arrest of 328 suspects over the weekend. Detectives spearheaded the initiative with the tracing and arrest of 251 wanted suspects linked to various criminal offences, including murder, attempted murder, rape and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 242 vehicles were also searched during […]
# Die Oos-Kaapse regering het die nuwe Mej. Suid-Afrika, Qhawekazi Mazaleni, gelukgewens. Die 24-jarige, wat in die Falakahla-neersetting in Dutywa gebore en in Oos-Londen getoë is, is Saterdag as Mej. Suid-Afrika tydens ‘n spog-seremonie by die SunBet Arena in Menlyn, Pretoria-Oos gekroon. Nog ‘n Oos-Kaapse skoonheid, Melissa Nayimuli, is die nuwe Mej. Heelal SA en […]
# Die ANC herdenk vandag die lewe en nalatenskap van die struggle-ikoon en gewese partypresident, wyle Oliver Tambo. Hy was drie dekades lank die ANC-president in ballingskap, en het ʼn belangrike rol gespeel om internasionale steun teen apartheid te kry. Die geleentheid vind in Ekurhuleni plaas en sluit ʼn kransleggingseremonie in terwyl adjunkpresident Paul Mashatile […]
# The Presidential Climate Commission says while South African climate finance flows show a positive upward trend, investment needs to increase at least two- to three-fold to meet its investment needs. Domestic sources contribute close to 60-percent of total climate finance, while international climate finance sources contribute the other 40-percent. The commission says energy dominates […]
# The Eastern Cape government has congratulated the new Miss South Africa, Qhawekazi Mazaleni. The 24-year-old, who was born in Falakahla village in Dutywa and raised in East London, was crowned Miss South Africa at a prestigious ceremony held at the SunBet Arena in Menlyn, Pretoria East, on Saturday. Another Eastern Cape beauty, Melissa Nayimuli, […]
# Die Universiteit van Malaya in Maleisië het ‘n eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge aan president Cyril Ramaphosa toegeken. Dit is uit erkenning van sy uitstaande leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Hy is slegs die tweede Suid-Afrikaner, na die oorlede voormalige president Nelson Mandela, wat die onderskeiding ontvang het. Ramaphosa sê […]
# Die Oos-Kaapse regering verwelkom die ontplooiing van 129 nuwe polisievoertuie in ʼn poging om gemeenskapsveiligheid en polisiëring in die voorste linie te versterk. Die voertuie is oor alle distrikte versprei om seker te maak polisiebeamptes in stedelike en landelike gebiede is beter toegerus om op misdaad te reageer. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa […]
# Lede van die Parlement van ActionSA gaan môre ‘n oorsigbesoek by belangrike grensposte in Mpumalanga, insluitend die Mananga- en Lebombo-grensposte, aflê. Die toesigbesoek sal gelei word deur die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiopato. Matthew George van die party sê hulle het lank reeds gevra dat strenger en veiliger maatreëls by verskeie grensposte ingestel […]