# Die politieke aktivis en voormalige Parlementslid, Mbuyiseni Ndlozi, sê die Thabo Mbeki-stigting se nuwe aanlyn uitsending oor die Afrika Renaissance is ‘n intellektuele en kulturele siening, nie ‘n politieke herlewing nie. Die weeklikse program word vandag bekendgestel en sal kyk na sterk idees vir die hernuwing van politiek, ekonomie en geskiedenis in Afrika. Uitsendings […]
# The Commission for Gender Equality warns that the withdrawal of sexual offences cases by victims is weakening South Africa’s fight against gender-based violence. In Mpumalanga, fear, intimidation, and lack of support have led to a 14.2-percent rise in case withdrawals. The Commission says poor coordination, DNA backlogs, and shortages of prosecutors and forensic staff […]
# Die Hooggeregshof in Johannesburg het die omstrede sakeman Vusimusi “Cat” Matlala borgtog geweier. Waarnemende regter Pieter du Plessis het beslis sy vrylating is nie in belang van geregtigheid nie. Matlala staan tereg op aanklagte van sameswering om moord te pleeg oor die beweerde beplanning van ‘n sluipmoord op sy voormalige vriendin, die aktrise Tebogo […]
# The police’s national head of ballistics Mishak Mkhabela has told the Madlanga commission that a gun used in the murder of engineer Armand Swart, whose serial number was initially unreadable, was later restored by a lab in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal. Mkhabela, the next witness, is stationed at the Forensic Science Laboratory in Silverton, Pretoria. […]
# ActionSA has introduced the Electoral Law Amendment Bill to amend the Electoral Commission Act. The party’s Lerato Ngobeni says the Bill aims to establish the Office of the Polling Ombud, through creating a new oversight body within the Electoral Commission to regulate political opinion polling and exit polling. She says the Bill will also provide […]
# Die MK-party sê hy is steeds diep bekommerd is oor die onverpoosde toename in onwettige tabak- en alkoholhandel, wat wettige nywerhede ondermyn en die staat van noodsaaklike inkomste ontneem. Des van Rooyen van die party sê Suid-Afrika se poreuse toegangspoorte dien steeds as toevoerkanaal vir smokkelary en onwettige finansiële bedrywighede, wat Suid-Afrika miljarde-rand in […]
# Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het ‘n ondersoek begin na die noodlottige helikopterongeluk gister in Danielskuil, in die Noord-Kaap, wat drie lewens geëis het. Intussen het ‘n ligte vliegtuig gister ‘n noodlanding by Hoërskool Alberton se rugbyveld in Ekurhuleni gemaak en teen die skool se snoepwinkel gebots. Woordvoerder van die Polisie, Cherelle Ehlers, sê die polisie […]
# Cricket: South Africa Test captain Temba Bavuma returns to the squad for the two-match series against India next month. He missed the recent drawn Test series against Pakistan due to a left calf strain. Prenelan Subreyan and David Bedingham, who were part of the squad for the Pakistan Tests, miss out. The squad includes three […]
# Die Stad Tshwane se EFF-burgemeesterskomiteelid vir Gesondheidsdienste, Tshegofatso Mashabela, het sy meegevoel betuig en praktiese ondersteuning beloof aan die families van die twee vroue wat oor die naweek in Mamelodi dood aangetref is nadat hulle in die kop geskiet is. Mashabela sal persoonlik toesig hou oor mediese, beradings- en maatskaplike ingrypings. Hy het belowe […]