# ActionSA het die Wysigingswetsontwerp op Kieswette ingedien om die Wet op die Verkiesingskommissie te wysig. Lerato Ngobeni van die party sê die wetsontwerp is daarop gemik om die Kantoor van die Verkiesingsombud te vestig deur ‘n nuwe toesighoudende liggaam binne die verkiesingskommissie te skep, om politieke meningspeilings en uitgangspeilings te reguleer. Sy sê die […]
# Afgevaardigdes van G20-lidlande het by Skukuza in die Krugerwildtuin byeengekom om te vergader oor die G20-anti-korrupsie-werkgroep. Die besprekings sal fokus op die versterking van deursigtigheid, die beskerming van fluitjieblasers en die bevordering van etiese bestuur. Die waarnemende direkteur-generaal van die Staatsdiens, Willie Vukela, sê tydens die vergadering sal planne bespreek word oor aanspreeklikheid in […]
# Cricket: Indian batsman Shreyas Iyer is undergoing treatment in hospital after suffering a lacerated spleen while taking a catch in Sydney against Australia last week. He sustained an impact injury in his left lower rib cage region as he pulled off a sensational back-pedalling catch to remove Alex Carey, a key moment in the […]
# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid waarsku slagoffers se terugtrek van seksuele oortredingsake, verswak Suid-Afrika se stryd teen geslagsgeweld. In Mpumalanga het vrees, intimidasie en ‘n gebrek aan ondersteuning gelei tot ‘n styging van 14,2-persent in sake wat teruggetrek word. Die Kommissie sê swak koördinering, DNS-agterstande en tekorte aan aanklaers en forensiese personeel vertraag geregtigheid verder. […]
# The GOOD Party has lodged a fraud complaint against Western Cape MECs, alleging they knowingly tabled a false provincial budget last year. The complaint was filed at the Cape Town Central Police Station and targets Health and Wellness MEC, Mireille Wenger and Education MEC David Maynier. GOOD secretary-general Brett Herron says the 2024 budget […]
# Die nasionale ballistiese hoof van die polisie, Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê die reeksnommer van ‘n vuurwapen wat in die moord op die ingenieur Armand Swart gebruik is en waarvan die reeksnommer aanvanklik onleesbaar was, is later in ‘n laboratorium in Amanzimtoti in KwaZulu-Natal herwin. Mkhabela van die Forensiese Wetenskaplaboratorium in Silverton, […]
# US President Donald Trump arrived in Japan today, on the next leg of an Asia tour that could see the US president and China’s Xi Jinping end their bruising trade war. Speaking on Air Force One, Trump said he was hopeful of a deal when he sees Xi on Thursday, while also indicating he […]
# Krieket: Suid-Afrika se toetskaptein, Temba Bavuma, keer terug vir volgende maand se reeks van twee wedstryde teen Indië. Hy het die onlangse gelykop-reeks teen Pakistan misgeloop weens ‘n linkerkuitbesering. Prenelan Subreyan en David Bedingham, wat teen Pakistan gespeel het, is weggelaat. Die draaiboulers Simon Harmer, Keshav Maharaj en Senuran Muthusamy is ingesluit. Die eerste […]
# COPE vra vir die onmiddellike verwydering van die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, na ‘n verslag deur die Openbare Beskermer wat 450-miljoen-rand se onwettige besteding aan ses-duisend misdaadvoorkomingsbewaarders, bekend as AmaPanyaza, uitgewys het. Eric Mohlapamaswi van die party sê die program, wat luukse voertuie, vervoer en uniforms insluit, het nie wettige goedgekeur nie. Hy […]