# Netball: Netball South Africa deputy president, Mami Diale, has been elected as the new president of the organisation, succeeding Cecilia Molokwane after her eight-year tenure. Diale told SABC News the newly elected leadership is honoured by the confidence shown by the netball community. She pledged to strengthen grassroots development, improving player welfare, and expanding […]
# Orkaan Melissa het versterk tot ‘n topvlak kategorie 5-storm terwyl dit in die rigting van Jamaika en ander dele van die Karibiese Eilande beweeg. Die Amerikaanse Nasionale Orkaansentrum sê Melissa bereik tans windsterktes van byna 260 kilometer per uur. Reënval van tot ‘n meter word voorspel, met oorstromings wat na verwagting kitsvloede en grondstortings […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het in Japan aangekom as deel van sy toer in Asië. Die toer kan lei tot die beëindiging van die vernietende handelsoorlog tussen hom en sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping. Trump het aan boord Air Force One gesê hy is hoopvol dat hy ‘n ooreenkoms met Xi kan bereik […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê die verpolitisering van ekonomiese data kan ernstige gevolge vir wêreldekonomieë inhou. Hy waarsku wanneer statistieke nie geloofwaardig of onafhanklik is nie, sukkel regerings om doeltreffend te beplan, sakevertroue gaan verlore en burgers word mislei. Die buro noem probleme in Amerika, China en die Verenigde Koninkryk, waar inmenging en […]
# Die vakbondfederasie SAFTU vra die Spesiale Ondersoekeenheid en die Nasionale Vervolgingsgesag om te verseker Hangwani Maumela word bygevoeg as ‘n beskuldigde in die strafregtelike vervolging van die sogenaamde Matlala-saak. Asive Dyani van SAFTU sê Maumela is identifiseer as ‘n belangrike figuur in die plundering van openbare gesondheidsfondse by die Tembisa-hospitaal en word verbind met […]
# Die GOOD-party het ‘n klagte van bedrog teen twee Wes-Kaapse LUR’e ingedien, omdat hulle na bewering verlede jaar willens en wetens ‘n bedrieglike provinsiale begroting ter tafel gelê het. Die klagte teen die LUR vir Gesondheid en Welstand, Mireille Wenger, en die LUR vir Onderwys, David Maynier, is by die Kaapstad Sentraal-polisiestasie ingedien. GOOD […]
# Krieket: Die Indiese kolwer Shreyas Iyer is in die hospitaal nadat hy verlede week sy milt geskeur het tydens ‘n vangskoot in Sydney teen Australië. Hy het ‘n besering aan sy linker-ribbekas opgedoen terwyl hy agteruit gehardloop het om Alex Carey uit te vang. Dit was een van die belangrike oomblikke in die derde […]
# Project Management South Africa has launched its Lesotho chapter, becoming the fourth in the Southern African Development Community after Mozambique, the Democratic Republic of Congo, and South Africa. The launch comes as Lesotho triples its capital budget to boost infrastructure and economic growth. The organisation says the chapter will help improve project success rates, […]
# Hurricane Melissa strengthened as it took aim at Jamaica and other parts of the Caribbean as a top-level Category 5 storm. The US National Hurricane Center said Melissa was packing maximum winds nearing 260 kilometers per hour. Up to a meter of rainfall were forecast, with deluges expected to bring flash flooding and landslides […]