# Tax Justice South Africa warns South Africa risks repeating the devastating mistakes made with cigarettes unless urgent action is taken to stop the country’s booming illicit alcohol trade. Speaking before Parliament’s Health Portfolio Commitee during the past week, Tax Justice founder, Yusuf Abramjee said an all-out war was needed against the illegal tobacco trade […]
# Tax Justice South Africa waarsku dat die land gevaar loop om dieselfde rampspoedige foute wat met sigarette gemaak is, te herhaal tensy dringende stappe gedoen word om die land se florerende onwettige drankhandel te stop. Die stigter van Tax Justice, Yusuf Abramjee, sê die Suid-Afrikaanse Inkomstediens en die polisie het die week aan die […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het Eskom se aankondiging sterk veroordeel om teen Maart 2026 ‘n halfmiljoen slimmeters te installeer, ten spyte daarvan dat hulle slegs 278-duisend in voorraad het. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê dié Eskom-plan is teen-armoede, en ‘n inkomstegedrewe obsessiewe beleid wat invordering bo diens, straf bo solidariteit en winste […]
# The South African Federation of Trade Unions has strongly condemned Eskom’s announcement that it plans to install half a million smart meters by March 2026, despite only having 278-thousand in stock. SAFTU’s spokesperson, Asive Dyani says this plan is yet another anti-poor, revenue-driven policy that exposes Eskom’s growing obsession with collection over service, punishment over solidarity, and […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê hulle eis ‘n onmiddellike tariefverlaging en grondliggende herstrukturering van Suid-Afrika se kragprysstelsel. Die federasie sê oor die afgelope 15 jaar het tariewe met meer as 500-persent gestyg, terwyl lone gestagneer het en werkloosheid tot 43-persent toegeneem het. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê miljoene huishoudings kies reeds tussen […]
# The South African Federation of Trade Unions says it is demanding an immediate tariff relief and a fundamental restructuring of South Africa’s utility pricing system. The federation says over the last 15 years, tariffs have risen by over 500-percent, while wages have stagnated and unemployment has soared to 43-percent. SAFTU’s spokesperson, Asive Dyani says millions of […]
# The Activists and Citizens Forum is calling on president Cyril Ramaphosa and acting Police minister Feroz Chachalia to immediately remove all implicated police officers at Madlanga Commission of Inquiry into political interference with the justice system. Forum spokesperson, Dennis Bloem says the explosive testimony of witnesses A, B, and C at the Madlanga Commission […]
# Qhaweki Mazaleni is gisteraand as Mej. Suid-Afrika 2025 gekroon tydens die 67ste glansgeleentheid van die kompetisie by die SunBet Arena in Pretoria. Die 26-jarige skoonheid van die Oos-Kaap het die kroon van die uittredende titelhouer Mia Le Roux ontvang. Mazaleni het teen nege ander deelnemers om die titel meegeding nadat een deelnemer aan die […]
# President Cyril Ramaphosa en die Maleisiese premier Anwar Ibrahim het ooreengekom om handelsbetrekkinge te versterk. Ramaphosa is op ‘n drienasie-besoek aan Asië. Beide leiers het voortgesette samewerking tussen ministeries en agentskappe aangemoedig. Ramaphosa sê hy sal die deelname van die privaat sektor in velde wat verband hou met spoorvervoer, logistiek en infrastruktuurontwikkeling verwelkom: