# Ongeveer die helfte van Evangeliese Christene meen die Amerikaanse president Donald Trump se hantering van belangrike kwessies strook nie met hul Christelike waardes nie. ‘n Ipsos-peiling toon 54-persent van Trump se belangrike ondersteuningsbasis stem nie saam met sy gebruik van militêre magte in Iran nie, terwyl 51-persent nie hou van sy benadering tot immigrasie […]
# Indonesian authorities have deployed thousands of police and soldiers ahead of a protest by students. They are angry about the rising cost of living and want President Prabowo Subianto to rein in big-ticket spending and revive the economy. Students from several campuses across Greater Jakarta gathered near the State Palace. More than four-thousand security […]
# The Bulls squad travelling to Dublin for next Friday’s United Rugby Championship final reflects a carefully balanced blend of experience, youth, and versatility, positioning the team strongly for the demands of a high-pressure occasion. At its core is a total of 17 Springboks with seasoned internationals such as Willie le Roux, Handré Pollard, Marcell […]
# AfriForum has launched an urgent High Court application to challenge the City of Johannesburg’s 65.6-percent increase in its water demand management levy. AfriForum’s Deidré Steffens argues the metro failed to provide adequate justification or methodology for the increase. From 1 July, households could be charged over 107-rand a month regardless of water usage. She […]
# Die Madlanga-kommissie se voorsitter, Mbuyiseli Madlanga, het die hoofinspekteur van Gautengse Verkeer, Samuel Mashaba, ondervra oor sy interaksie met die vermeende informant Tumelo Nku voor die beslaglegging in 2021 op 700-kilogram kokaïen ter waarde van 300-miljoen-rand. Die kommissie ondersoek die omstandighede rondom die Aeroton-dwelklopjag. Madlanga betwis Mashaba se getuienis oor die aankoms van die […]
# Deputy president Paul Mashatile has urged traditional leaders to take a leading role in tackling crime, poverty, unemployment, teenage pregnancy, substance abuse and illegal immigration in their communities. Speaking during an engagement with traditional and Khoi-San leaders in Limpopo, Mashatile said traditional leaders can help strengthen crime prevention, support youth development, combat substance abuse […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile versoek ‘n sterker vennootskap tussen die regering en tradisionele leiers om uitdagings in landelike gemeenskappe aan te pak en ontwikkelingspogings te versterk. Mashatile het tydens ‘n gesprek met tradisionele en Khoi-San-leiers in Limpopo die regering se verbintenis tot die verbetering van ondersteuning vir tradisionele leierskapsinstellings bevestig, sowel as die oplossing van […]
# Prinses Bajrakitiyabha (Uitspr: Bash-rakiti-jabba) van Thailand, wat langer as drie jaar in ‘n koma was, het in die ouderdom van 47 gesterf. Sy het in Desember 2022 ineengestort terwyl sy haar honde laat oefen het. Haar dokters het dit toegeskryf aan ‘n ernstige onreëlmatige hartklop, veroorsaak deur ‘n infeksie in haar hart. Die prinses […]
# Die gesin van die 21‑jarige Zenande Chiloane wat in die Krokodilrivier in Mpumalanga vermis geraak het sê hulle bly hoopvol terwyl die soektog sy sesde dag bereik. Reddingspanne beplan om ‘n helikopter in te span om te help. ‘n Voertuig met drie insittendes het versuim om by ‘n kruising in die KaMagugu/Universiteit van Mpumalanga-gebied […]