# Actress and producer Keke Palmer and journalist Don Lemon will be honoured at the upcoming Hollywood Unlocked Impact Awards. The awards celebrate those who have made a lasting impact on the black culture. Palmer will receive the Spirit Award, given to someone who embodies the feeling of pride and inspiration through their contributions to […]
# Die Vryheidsfront-Plus sê dis ironies dat Suid-Afrika die bemagtiging van die jeug vir die Vierde Industriële Rewolusie debatteer terwyl baie leerders steeds sukkel om die basiese vaardighede van lees, skryf en begrip te bemeester. Die Nasionale Vergadering het Dinsdag ‘n debat met die titel Vaardighede in die konteks van die Vierde Industriële Rewolusie: Bemagtiging […]
# Cosatu sê hy is vol vertroue dat die Wet op Openbare Aankope enige uitdagings in die hof sal weerstaan. Dit volg nadat Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, die Konstitusionele Hof genader het om die wet onregmatig te verklaar. Hy voer aan talle prosedurele vereistes is nie nagekom toe die wetgewing verlede jaar deur die […]
# Die Wes-Kaapse regering sê wetstoepassers se teenwoordigheid in Langa is verskerp. Dit volg ná ʼn taxi-verwante skietvoorval Maandag wat twee lewens geëis het. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Die LUR vir Mobiliteit, Isaac Sileku, sê hierdie moorde beroof gesinne van geliefdes en bedreig die hele minibus-taxibedryf en die gemeenskappe wat hulle dien:
# The DA in Johannesburg says it has uncovered a slew of neglected city-owned properties in La Rochelle, Ward 57. The party’s, Bongani Nkomo, says among these buildings is a heritage site, which has been reduced to a drug den and an informal shelter for a handful of illegal squatters. He says Johannesburg Property Company-owned […]
# United Nations Secretary General, António Guterres, is urging world leaders to confront the powerful interests driving marine destruction, from illegal fishing and plastic pollution to the accelerating impacts of climate change. The 3rd United Nations Ocean Conference, a high-level summit co-chaired by France and Costa Rica, is currently underway in Nice, France. Over 60-percent […]
# Los Angeles se burgemeester, Karen Bass, het ʼn plaaslike noodtoestand afgekondig en ʼn aandklokreël ingestel in dele van dié stad se sakesentrum terwyl plundery en gewelddadige betogings teen immigrasieklopjagte voortduur. Die aandklokreël is van agtuur saans tot sesuur soggens en sal vir ‘n paar dae duur. Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, beskuldig president […]
# University of Pretoria’s senior lecturer in the Faculty of Natural and Agricultural Sciences, doctor Bernard Coetzee, has been recognised as part of The Explorers Club 50’s Class of 2025. Founded in 1904, The Explorers Club says the cohort of 50 explorers are changing the world through vital work in their communities and globally to […]
# Die ANC sê die saamroep van ‘n nasionale dialoog dui op ‘n belangrike poging om eenheid te smee, vertroue te herbou en Suid-Afrika se gesamentlike verbintenis tot maatskaplike en ekonomiese transformasie te vernuwe. President Cyril Ramaphosa sê die dialoog sal ‘n hupstoot gee aan Vision 2030 en die grondslag lê vir die volgende fase […]