# Western Cape MEC for Local Government, Environmental Affairs and Development Planning, Anton Bredell, has urged farmers and residents to inspect dams and report any signs of overflow as heavy rains continue to batter the province. The call comes after the South African Weather Service issued a level four warning for disruptive rainfall and a […]
# Intelligensie-agentskappe van Nederland en Duitsland het bewyse ingesamel oor die wydverspreide Russiese gebruik van verbode chemiese wapens in Oekraïne. Hommeltuie met giftige gas word gebruik om soldate in loopgrawe uit te dryf sodat hulle geskiet kan word. Die Nederlandse minister van Verdediging, Ruben Brekelmans, versoek strenger sanksies teen Moskou. Brekelmans het aan Reuters gesê […]
# President Cyril Ramaphosa sê wêreldwye bestuursinstellings, insluitend die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, moet dringend hervorm word om die verhoogde geopolitiese spanning en wêreldonsekerhede aan te spreek. Tydens die besoek van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die huidige konflikte en onstabiliteit in baie dele […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het voormalige adjunkpresident, David Mabuza, beskryf as ‘n leier wat eenheid voorgestaan het. Mabuza is gister oorlede nadat hy asemhalingsprobleme ondervind het. Hy was adjunkpresident van 2018 tot 2023. Mabuza se gesondheid het gedurende sy ampstermyn aandag gelok toe hy met ‘n besoek aan Rusland mediese behandeling ontvang het. Mashatile het […]
# The murder case of journalist Sibusiso Aseri Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli has been transferred to the High Court. This was confirmed during the appearance of the five accused at KwaMhlanga Magistrate’s Court in Mpumalanga. All remain in custody. The couple went missing since 18 February and their remains were discovered in May […]
# ActionSA has begun its Senate Strategic Planning Meeting to prepare for next year’s local government elections. The party’s highest decision-making body will spend three days mapping out its strategy to deliver electoral success. Discussions will focus on guiding ActionSA’s national efforts, aiming to provide hope amid what it calls the failures of established parties. […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy beplan om alreeds vandag briewe te stuur om die handelsvennote in te lig oor hulle handelsheffings. Onderhandelings om hoër Amerikaanse heffings te vermy, is amper voltooi. Lande sal vanaf 1 Augustus die nuwe heffings betaal. Trump sê die heffings sal tussen 60- en 70-persent en tussen 10- […]
# Die DA sê hy sal ‘n ANC-geleide koalisie-komplot om die stadsbestuurder van Tshwane, Johann Mettler, te verwyder teenstaan. Die party beskuldig die koalisievennote, insluitend die EFF, dat hulle probeer om Mettler met ‘n polities ontplooide kader te vervang. Die DA sal regsadvies inwin en daag die burgemeester, Nasiphi Moya, uit om haar posisie te […]
# FlyDubai has become the first international airline to land at Tehran’s Imam Khomeini Airport after a 20-day flight suspension caused by Israeli attacks on Iran. Flight FZ1930 from the United Arabs Emirates marks the gradual reopening of Iranian airspace. FlyDubai, a low-cost sister airline to Emirates, resumed services under strict safety protocols. Authorities hailed […]