# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu sê om ‘n veiliger Suid-Afrika te skep, vereis dringende optrede, innovering en vennootskappe. Mchunu het sy begroting by die Parlement ingedien en 121-miljard-rand is aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens vir 2025/2026 toegewys. Kernprioriteite sluit in die vermindering van moorde, geslagsgeweld en onwettige vuurwapens. Hy het ook bykomende befondsing vir […]
# Die DA sê die uitwissing van bek-en-klouseer vereis beplanning en samewerking tussen die regering, nywerheid en boerderygemeenskappe. Die DA-lid, Marie Helm, sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, het Limpopo se Siektebestuursgebied opgehef en alle rolspelers gelukgewens vir hul voortdurende samewerking om die uitwissing van die siekte in gebiede wat geraak is, te verseker:
# Die DA sê die Departement van Verdediging het in ‘n enkele, ondeurdagte skuif, die toekoms van alle Onafhanklike Kragvoorsieningsprojekte in gevaar gestel, wat beide energiesekerheid en belegging ondermyn. Nico Pienaar van die DA sê die departement het ‘n moratorium geplaas op die uitgee van geen-beswaar briewe wat ‘n noodsaaklike vereiste is vir alle kragvoorsieningsprojekte […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter en die Direkteur van Rugby, Jake White, het wedersyds ooreengekom dat hy onmiddellik die franchise sal verlaat. White het hom in 2020 by die span aangesluit, en die Bulle na drie Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryde gelei asook die uitkloprondes van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker. Onlangse berigte lui senior spelers en […]
# ActionSA het met sy strategiese beplanningsvergadering begin om voor te berei vir volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesings. Die party se hoogste besluitnemingsliggaam sal drie dae gebruik om sy strategie uit te stippel om verkiesingsukses te behaal. Besprekings sal daarop fokus om ActionSA se nasionale pogings te rig, met die doel om hoop te bied […]
# Die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen, sê Suid-Afrika se vreedsame en inklusiewe oorgang na demokrasie is ‘n wêreldwye voorbeeld van bestendigheid en vooruitgang. Hy het tydens ‘n staatsbesoek aan die Uniegebou in Pretoria die sterk bande tussen die twee lande benadruk, nie net met betrekking tot sakebedrywighede nie, maar ook wetenskap, onderwys en […]
# Police minister Senzo Mchunu says building a safer South Africa requires urgent action, innovation and partnerships. Delivering the police ministry’s budget vote in Parliament, Mchunu announced a 121-billion-rand allocation for the South African Police Service for 2025/2026. Key priorities include reducing murder, gender-based violence, and illegal firearms. He also confirmed additional funding for gang […]
# Rugby: The Bulls head coach and director of rugby, Jake White have mutually agreed to part ways effective immediately. White, who arrived at Loftus Versfeld in 2020, saw the Bulls reach three United Rugby Championship finals and achieve knockout appearances in both the Champions Cup and Challenge Cup. It was recently reported that senior […]
# Western Cape MEC for Local Government, Environmental Affairs and Development Planning, Anton Bredell, has urged farmers and residents to inspect dams and report any signs of overflow as heavy rains continue to batter the province. The call comes after the South African Weather Service issued a level four warning for disruptive rainfall and a […]