# FlyDubai has become the first international airline to land at Tehran’s Imam Khomeini Airport after a 20-day flight suspension caused by Israeli attacks on Iran. Flight FZ1930 from the United Arabs Emirates marks the gradual reopening of Iranian airspace. FlyDubai, a low-cost sister airline to Emirates, resumed services under strict safety protocols. Authorities hailed […]
# Rugby: Argentinië het ses veranderinge aangebring aan hulle opdraf vyftiental vir Engeland se besoek aan La Plata-stadion vir die eerste van twee toetse môre. Die afrigter Felipe Contepomi het drie verandering aan die pak voorspelers aangebring en drie in die agterlyn. Santiago Carreras skuif van heelagter na losskakel in die hersaamgestelde agterlyn. Gonzalo Bertranou […]
# RISE Mzansi doen ‘n beroep op die Ministerie van Polisie om forensiese laboratoriums reg te ruk om die agterstand te verminder. Die party sê DNS-vertragings beteken moordenaars in die land is op vrye voet. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê die opsporingskoers vir moorde staan op 10-persent, wat beteken 90-persent van die moordenaars […]
# Rugby: England’s flyhalf George Ford, will be earning his 100th cap for England when the side take on Argentina in the first of two tests tomorrow. Ford will also co-captain the side with hooker Jamie George. Centre Seb Atkinson and wing Will Muir will make their debuts, as England are without several regulars who […]
# Hamas sê hy beraadslaag ander Palestynse bewegings oor ‘n voorstel vir ‘n skietstilstand in die oorlog met Israel. Dit is moontlik ‘n teken dat hulle voorberei vir onderhandelings oor ‘n wapenstilstand in Gaza. Die verklaring volg voor die besoek van die Israeliese premier Benjamin Netanyahu Maandag aan Washington, met president Donald Trump wat druk […]
# President Cyril Ramaphosa sê Oostenryk se Afrika-strategie skakel goed in by Suid-Afrika se agenda vir ekonomiese groei en strukturele hervorming. Met die verwelkoming van die Oostenrykse president, Alexander van der Bellen by die Uniegebou in Pretoria, het Ramaphosa gesê die twee lande het gemeenskaplike doelwitte in terme van infrastruktuur, energie, digitalisering, en klimaatsveerkragtigheid. Hy […]
# COSATU in die Wes-Kaap veroordeel die Stad Kaapstad se mislukking om sy uitvoerende leierskap te transformeer en sê wit manlike oorheersing word steeds gehandhaaf en swart beroepslui word uitgesluit. Die vakbond is van mening die stad se praktyke skend die Wet op Gelyke Indiensneming en versterk voorregte uit die apartheidsera. Die woordvoerder, Zanele Sabela, […]
# The DA says it will oppose an ANC-led coalition plot to remove Tshwane city manager Johann Mettler. The party has accused the coalition partners, including the EFF, of trying to replace Mettler with a politically deployed cadre. The DA is seeking legal advice and have challenged mayor Nasiphi Moya to clarify her position. The […]
# Sokker: SuperSport United het bevestig dat hulle Premierskap-status aan Siwelele Football Club verkoop is, wat ‘n 31-jarige verbintenis met MultiChoice beëindig. Die transaksie, afhangende van die goedkeuring deur die Premier-sokkerliga, word gesien as deel van MultiChoice se strategie om op sport uitsending te fokus te midde van ‘n 2,3-miljard-rand verlies en 1,2-miljoen kansellasies van […]