# Die DA dring aan op ‘n formele prestasie-oorsig van die minister van Toerisme, Patricia de Lille en haar departement, oor die wanbestuur van die toerisme-ekwiteitsfonds. Volgens die DA is slegs 125-miljoen-rand van die 466-miljoen-rand wat toegeken is, uitbetaal, wat baie informele nedersettings- en landelike toerisme-ondernemings in die steek laat. Haseena Ismail van die DA […]
# The DA is calling for a formal performance review of Tourism minister Patricia de Lille and her department over the mismanagement of the tourism equity fund. According to the party, only 125-million-rand of the 466-million-rand allocated has been disbursed, leaving many township and rural tourism businesses in limbo. The DA’s Haseena Ismail blames poor […]
# Tennis: Die Franse sprokiesverhaal vir die 22-jarige wêreldnommer 361 Lois Boisson duur voort nadat sy gister die sesde-gekeurde Mirra Andreeva met 7-6, 6-3 geklop het om die halfeindronde van die Franse Ope te haal. Sy speel vandag teen die tweede-gekeurde Coco Gauff. In die ander halfeindronde kom die topgekeurde Aryna Sabalenka teen die vyfde-gekeurde […]
# Tennis: The French fairytale for 22-year old world number 361 Lois Boisson continues after she beat six seed Mirra Andreeva 7-6, 6-3 yesterday to reach the semi-finals of the French Open. She faces second seed Coco Gauff in today’s first semi-final. In the other semi-final top-seed Aryna Sabalenka faces fifth seed Iga Swiatek. Poland’s […]
# Die EFF-leier Julius Malema sê hy het vrede met Floyd Shivambu se herontplooiing na die Parlement deur die MK-party. Malema het buite die huis van die ontslape akteur Presley Chweneyagae na die kwessie verwys en gesê hy sal nie by Shivambu se sake inmeng nie. Dit volg na Shivambu as sekretaris-generaal verwyder is en […]
# EFF leader Julius Malema says he’s unshaken by Floyd Shivambu’s re-deployment to Parliament under the MK Party. Speaking outside the home of late actor Presley Chweneyagae, Malema dismissed the move, saying he won’t interfere in Shivambu’s business. This comes as Shivambu was demoted from secretary-general to member of Parliament. Malema said Parliament is now […]
# Die GOOD-party onthou die gevierde jazzfotograaf, Rashid Lombard, vir sy toewyding aan inklusiwiteit en ontwikkeling. Lombard word beskryf as ‘n kulturele ikoon. Hy is die stigter van die Kaapstad Internasionale Jazzfees. Die 74-jarige het gehelp om Kaapstad se wêreldprofiel te verhoog terwyl hy plaaslike geleenthede geskep het. As ontvanger van die Orde van Ikhamanga […]
# The GOOD Party has remembered celebrated jazz photographer, Rashid Lombard, for his commitment to inclusivity and development. Lombard has been described as a cultural icon and founder of the Cape Town International Jazz Festival. The 74-year-old helped elevate Cape Town’s global profile while creating local opportunities. A recipient of the Order of Ikhamanga in […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê hy wag vir ‘n inflasieverslag vanaf die Parlement se Staande Komitee oor Finansies en die Reserwebank voor hy standpunt sal inneem oor ‘n moontlike verandering aan Suid-Afrika se inflasieteiken-raamwerk. Die komitee en die Reserwebank hersien die huidige drie- tot ses persent-teiken, wat sedert 2000 onveranderd gebly het. […]