# The Forum for South Africa has called on president Cyril Ramaphosa to institute a full investigation on the operations of the South African Human Rights Commission before things get out of hands. Forum leader Tebogo Mashilompane says for years many communities across the country had no drinking water. This is violation of human rights […]
# Die Stad Kaapstad sê hy doen ‘n evaluering ná gisteraand se swaar neerslae wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal gebiede, insluitend Mfuleni, Gugulethu en Khayelitsha. Die stad se woordvoerder vir Ramprisikobestuur, Sonica Lategan, sê die Vygieskraal-kanaal het oorstroom wat ‘n uitwerking gehad het op ‘n aantal paaie in die Athlone- en Belgravia-gebied. […]
# Tennis: Die vyfmalige Grand Slam-kampioen, Iga Swiatek sal wraak wil neem wanneer sy later vandag teen Danielle Collins by Wimbledon te staan kom. Die agtste gekeurde het vroeër vanjaar ‘n skokkende derde ronde-nederlaag teen die Amerikaner by die Italiaanse Ope gely, waar sy die verdedigende kampioen was. Daar is nie veel liefde tussen Swiatek […]
# Tennis: Die sewemalige kampioen Novak Djokovic sal later vandag teen sy landgenoot Miomir Kecmanovic in die derde ronde by Wimbledon te staan kom. Sedert hy die Amerikaanse Ope in 2023 gewen het, het die Serwiër telkens ‘n rekord 25ste groot toernooi oorwinning nouelings misgeloop. Die voormalige wêreldnommer een het sedertdien een Grand Slam-eindstryd en […]
# Oasis het vir die eerste keer in byna 16 jaar weer opgetree, met die broers Liam en Noel Gallagher se konsert by Cardiff se Principality-stadion. Die paar het in 2009 uitmekaar gegaan, en vir baie jare het ‘n hereniging onwaarskynlik gelyk. Toe dit verlede somer aangekondig is, is die optrede oorskadu deur ‘n storm […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sê hy gee aandag aan die probleme wat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie uitgelig het oor ongekwalifiseerde personeel by veilige sorgsentrums. Die woordvoerder, Bathembu Futshane, sê die kommissie het probleme rondom kwalifikasies en vaardighede gevind en provinsies het nou ooreengekom op stappe om te doen, insluitend die bevordering van opleiding, die […]
# Eskom sê die kragstelsel bly bestendig en veerkragtig om aan die winter-aanvraag te voldoen. Die woordvoerder, Daphne Mokwena sê hoewel daar af en toe stelselbeperkings ontstaan, word dit doeltreffend bestuur, met voldoende noodreserwes beskikbaar wat strategies ontplooi word gedurende oggend- en aand-spitstydperiodes. Sy sê die kragverskaffer bly verbind tot beter netwerkbetroubaarheid deur die voortsetting […]
# Tennis: Five-time Grand Slam champion Iga Swiatek will be out for revenge when she faces Danielle Collins at Wimbledon later today. The number 8 seed suffered a shock third-round defeat to the American at the Italian Open earlier this year, where she was the defending champion. There is no love lost between Swiatek and […]
# Tennis: Seven-time champion Novak Djokovic will later today take on compatriot Miomir Kecmanovic in the third round at Wimbledon. Since winning the US Open in 2023, the Serbian had to endure a string of narrow misses in his bid to claim a record 25th major. The former world number one has lost one Grand […]