# Die Universiteit Stellenbosch het ‘n lys van vanjaar se ontvangers van eredoktorsgrade bekendgemaak. Die instelling ken elke jaar eredoktorsgrade toe aan buitengewone persone wat in hul velde uitblink en ‘n nalatenskap van toewyding en visie demonstreer wat toekomstige geslagte inspireer. Vanjaar se ontvangers is die Nobelpryswenner en internasionaal-bekroonde skrywer Abdulrazak Gurnah, die rampbestuurkundige Colin […]
# The University of Venda, through its Thoho ya Nzie initiative, recently received a generous donation of food parcels from the Todani 70 Foundation. The donation aims to help provide much-needed food support to students facing financial hardship. The donation includes maize, tinned food, two cows, and five pigs. The university’s doctor, Pila Nemutandani, says food […]
# Suid-Afrika se hernubare energienetwerk brei vinnig uit, met meer as 220 gigawatt se son-, wind-, battery- en hibriede projekte wat ontwikkel word. Dit is volgens bevindinge van die jongste Suid-Afrikaanse Hernubare Energie-netwerkopname wat deur die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika uitgevoer is. Sonkrag is die toonaangewende tegnologie wat tans ontwikkel word, en wek 121 gigawatt […]
# The Southern African Faith Communities’ Environment Institute will write an open letter to the Bill Gates Foundation. The letter, endorsed by more than 600 African faith leaders, is calling for reparations for the damage caused by the industrial agriculture models the foundation promotes and funds across Africa. Community activist, Wiedaad Davids, says the letter […]
# Die Alliance of Citizens for Change vra die Wes-Kaapse regering om ʼn noodtoestand op die Kaapse Vlakte af te kondig. Dit volg ná ʼn gewelddadige naweek in gemeenskappe op die Kaapse Vlakte waar minstens 22 mense dood en 16 ernstig beseer is. Gebiede wat die swaarste getref is, sluit Mitchells Plain, Manenberg, Lavender Hill, […]
# Die Suid-Afrikaanse skrywer, boekmentor en professionele spreker, Kim Vermaak, is benoem vir 2026 se gesogte Vroue van Statuur-toekennings in Suid-Afrika. Die toekennings, wat die 11de keer aangebied word, vereer uitsonderlike vroue wat ‘n beduidende uitwerking op verskeie sektore het. Vermaak is erken vir haar merkwaardige bydraes tot die uitgewersbedryf en geestesgesondheid. Sy sê dat […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse komediant, Stuart Taylor, bring in November sy jongste meesterstuk, Odd Man Out, na die Baxter-teater in Kaapstad en Johannesburg se Theatre on the Square. Sy jongste vertoning kyk na ʼn eerlike en humoristiese manier oor wat dit beteken om ʼn bietjie anders te wees en waarom dit dikwels die plek is waar […]
# Die Forum for South Africa sê voormalige minister van Menslike Nedersettings, Lindiwe Sisulu, moet rekenskap gee van hoe openbare fondse gebruik is op die Mamelodi Hostel-woonstruktureprojek. Die projek van 64-miljoen-rand wat deur die regering tydens die Covid-19-pandemie vir inwoners van Mamelodi Hostel begin is, is steeds onvoltooid. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê twee […]
# Stellenbosch University has revealed a prestigious lineup of this year’s honorary doctorate recipients. Each year, the university confers honorary doctorates upon extraordinary individuals who have excelled in their fields, demonstrating a legacy of commitment and vision that inspires future generations. This year’s recipients are Nobel Laureate and internationally acclaimed author, professor Abdulrazak Gurnah, disaster management […]