# The City of Cape Town says it is having success in eradicating backlogs in fixing streetlights across the metro. In May, the metro’s energy teams fixed more than ten-thousand-700 streetlights, out of a total of 29-thousand-700 energy-related requests. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says wet and windy weather often increases the number […]
# Vlugbal: ‘n Gegradueerde van die Universiteit van Pretoria, dokter Danilo von Ludwiger, mik daarna om te kwalifiseer vir vanjaar se strandvlugbal-wêreldkampioenskap in Australië in November. Hy het grade in Geneeskunde en Chirurgie verwerf terwyl hy Suid-Afrika in die sport verteenwoordig het. Von Ludwiger hoop ook om aan 2028 se Olimpiese Spele in Los Angeles […]
# Die Vrystaatse Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake sê provinsiale rampbestuurspanne het gebeurlikheidsplanne opgestel in afwagting van sneeuneerslae vandag. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir matige sneeuval in die westelike en suidelike dele van die provinsie. Die departement se woordvoerder, Zimasa Mbewu, sê sneeu sal waarskynlik ook oor hoogliggende gebiede en […]
# ‘n Twee-en-twintigjarige ballerina, Mbalenhle Mkhatshwa, sê sy wil deur haar ballet-ateljee ‘n wêreld van moontlikhede vir jong kinders van die township skep. Sy het die ateljee in Tembisa, Gauteng, Mballet, ingerig wat Vrydae, Saterdae en Sondae klasse aanbied. Mkhatshwa het aan Newzroom Afrika gesê sy wil hê die ateljee moet bewys dat swart kinders […]
# Residents in Boksburg have raised the alarm over the deteriorating state of their local lake on Gauteng’s East Rand. The water has reportedly turned to a rusty red, allegedly due to acid mine drainage. The Boksburg Lake now emits a foul smell, has dead fish, and discoloured water is reportedly entering homes. Speaking to the […]
# Volleyball: University of Pretoria graduate, doctor Danilo von Ludwiger, is aiming to qualify for the 2025 International Beach Volleyball World Championships in Australia in November. He earned his Bachelor of Medicine and Bachelor of Surgery while representing South Africa in the sport. Von Ludwiger is also hoping to compete at the 2028 LA Olympics. […]
# Nicole Scherzinger van Sunset Boulevard en Darren Criss van Maybe Happy Ending is op die 78ste Tony-toekennings in New York aangewys as beste aktrise en akteur in ‘n musiekblyspel. Sarah Snook het haar eerste Tony opgeraap as beste aktrise in ʼn toneelstuk vir The Portrait of Dorian Gray, terwyl Cole Escola aangewys is as […]
# Die Tshwane polisiedistrikskommissaris, Samuel Thine, beklemtoon ingrypende misdaadbestrydingsoperasies sal oral in die metro voortgesit word om wet en orde te herstel. Dit volg na 312 verdagtes die naweek tydens Operasie Shanela gearresteer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê die verdagtes is aangekeer vir onder meer aanranding, moord, roof en verkragting:
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hy is geskok deur ʼn personeellid van die Bergrivier-munisipaliteit wat op video aan inwoners ʼn middelvinger wys. Evert Manuel van die party sê die voorval het plaasgevind toe ʼn man met ʼn EFF-T-hemp met ʼn munisipale werknemer gepraat het oor die deernis-subsidie. Hy sê munisipale werknemers het ʼn […]