# Namibië het amptelik gesprekke begin met die Internasionale Atoomenergie-agentskap rakende ‘n ondersoek om ‘n kernkragaanleg te bou, wat na verwagting ten minste tien jaar sal duur. Die uitvoerende direkteur in die Ministerie van Mynwese en Energie, Ben Nangombe, sê die projek moet aan 19 belangrike infrastruktuurstandaarde voldoen, insluitend regulatoriese aangeleenthede. Die regering oorweeg ‘n […]
# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, sê jeugwerkskepping het ‘n hupstoot gekry met die 65-miljoen-rand opgraderingsprojek van die informele nedersetting in Bonnievale. Die projek, wat in Maart hierdie jaar voltooi was, het 577 erwe, wat noodsaaklike dienste soos water, sanitasie, elektrisiteit, en afvalbestuur insluit, gelewer. Simmers het bevestig dat die 20-maande […]
# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte sê alle plaaslik-beskikbare kankermedisyne voldoen aan die vereiste gehalte-, veiligheids- en doeltreffendheidstandaarde. Dit volg nadat Lancet se internasionale gesondheids-opname swak gehalte teen-kankermiddels in lande soos Ethiopië, Kenia, Malawi en Kameroen geïdentifiseer het. Die owerheid se woordvoerder, Yuven Gounden, bevestig die spesifieke handelsmerke in die studie word nie in Suid-Afrika […]
# The ANC Youth League has condemned attempts by business groups Sakeliga and NEASA to block the Employment Equity Act, set to take effect on 1 September. The Youth League says these legal actions show resistance to economic transformation and racial justice. It argues the Act’s sectoral targets are essential for addressing historical exclusion and […]
# The Electoral Commission has confirmed nearly 90-million ballots were printed and distributed to over 23-thousand stations within a month for the 2024 elections. IEC CEO Sy Mamabolo told Parliament’s Home Affairs portfolio committee that over 200-thousand staff supported operations. Key achievements include real-time results reporting, communication campaigns, anti-disinformation efforts, and improved accessibility for visually […]
# Krieket: Engeland het die draaibouler Liam Dawson teruggeroep vir volgende week se vierde toets teen Indië nadat die beseerde Shoaib Bashir vir die res van die reeks nie beskikbaar is nie. Dawson het agt jaar gelede die laaste van sy drie toetse gespeel, maar die 35-jarige maak nou ‘n onverwagte terugkeer na die internasionale […]
# President Xi Jinping van China het senior Russiese diplomate tydens besprekings by die Shanghaise Samewerkingsorganisasie meegedeel dat hulle lande wedersydse ondersteuning moet versterk. Beijing probeer al lankal om die organisasie as ‘n teenwig vir Westers-geleide magsgroeperinge soos NAVO te bevorder en het gepleit vir groter samewerking tussen die 10 lede. Senior diplomate van die […]
# Cricket: England have recalled spinner Liam Dawson for next week’s fourth Test against India after the injured Shoaib Bashir was ruled out for the rest of the series. Dawson made the last of his three Test appearances eight years ago, but the 35-year-old is in line for an unexpected return to the international stage […]
# Die 12de Vervaardigingsindaba, Konferensie en Uitstalling wat Made in Africa-produkte in die kollig plaas, vind by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg plaas. Ten spyte daarvan dat 15-persent van die wêreld se bevolking en oorvloedige grondstowwe in Afrika is, vind slegs drie-persent van die wêreld se vervaardiging hier plaas. Die tweedag-geleentheid bevorder herindustrialisasie, plaaslike produksie […]