# Die ANC sê kommissies van ondersoek is noodsaaklike hulpmiddels vir geregtigheid, hervorming en die waarheid, veral as politieke inmenging of institusionele mislukkings die wetstoepassing belemmer. Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula noem die Staatskapingskommissie, wat gelei het tot meer as 14-miljard-rand in bates wat bevries is, 5,4-miljard-rand waarop beslag gelê is, en meer as […]
# The ANC says commissions of inquiry are essential instruments for justice, reform, and truth, especially when political interference or institutional failure hinders law enforcement. ANC secretary-general Fikile Mbalula cites the State Capture Commission, which led to over 14-billion-rand in frozen assets, 5.4-billion-rand recovered, and more than 60 prosecutions. He calls for respect of due […]
# Rugby: Die slot Eben Etzebeth sal Saterdag sy rekord as die mees ervare Springbok na 133 toetse opskuif nadat hy in die opdrafspan gekies is vir die wedstryd teen Georgië in Mbombela. Ruan Nortjé sal sy slotmaat wees. Die vleuel Kurt-Lee Arendse kan ‘n mylpaal van 100-punte vir Suid-Afrika bereik as hy slegs een […]
# Rugby: Lock Eben Etzebeth will extend his record as the most experienced Springbok player to 133 Tests on Saturday after being included in the starting-15 against Georgia in Mbombela. He will partner Ruan Nortjé. Winger Kurt-Lee Arendse can reach the milestone of 100 points for South Africa if he adds just one try. The […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party het die vergadering van sy nasionale uitvoerende komitee uitgestel om te werk aan belangrike politieke kwessies, insluitend die toestand van die regering van nasionale eenheid en alliansieverhoudings. Mbalula aan die media gesê dis gedoen om verdere gesprekke met die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party moontlik te maak […]
# ANC secretary-general Fikile Mbalula says the party has postponed its national executive committee meeting to allow for more political work on key issues, including the state of the government of national unity and alliance relations. Mbalula told the media the postponement was to allow for further engagement with the South African Communist Party following […]
# Die MK-party dreig om regstappe te doen oor wat hy noem ongrondwetlike kabinetreëlings deur president Cyril Ramaphosa. Die party sê die aanstelling van professor Firoz Cachalia om die Polisie-ministerie te lei terwyl die minister van Polisie, Senzo Mchunu op spesiale verlof is, skep verwarring. Dieadjunkleier van die MK-Party, John Hlophe, het tydens ‘n media-inligtingsessie […]
# The MK Party has threatened to take legal action over what it calls unconstitutional cabinet arrangements by president Cyril Ramaphosa. The party says appointing professor Firoz Cachalia to lead the Police Ministry while Police minister Senzo Mchunu is on special leave creates confusion. In a media briefing, MK Party deputy leader John Hlophe argued […]
# Suid-Afrika staar ‘n groeiende nood- mediese krisis in die gesig, met die land wat worstel met ‘n tekort aan meer as twee-duisend ambulanse. Dit veroorsaak dodelike vertragings in mediese sorg, veral in provinsies soos die Oos-Kaap, Noordwes en KwaZulu-Natal. Die persoonlike beseringsregspraktyk, DSC Prokureurs, waarsku hierdie vertragings en die tekort aan ambulanse het al […]