# The South African National Taxi Council in the Greater Tshwane Region has elected a new executive leadership. Sipho Raspae has been elected as the new chairperson, David Tlailane as his deputy, and Elsie Moloisane as secretary. Santaco’s spokesperson, Ernest Bokaba, says the new leadership has expressed its commitment to strengthening unity within the taxi […]
# Minstens 64 mense insluitend vier polisiebeamptes, is dood in Rio de Janeiro se dodelikste polisie-optrede teen die Rooi Kommando-bende in Brasilië. Sowat twee-duisend-500 swaar gewapende beamptes was deel van Operation Containment, waarin meer as 80 mense gearresteer is. Rio de Janeiro-staat se goewerneur, Cláudio Castro, sê polisie het beslag gelê op ʼn groot hoeveelheid […]
# Die Stad Tshwane verskerp sy bedrywighede om onwettige waterverbindings uit te skakel, wat die bestendigheid van die munisipale watervoorsieningsnetwerk steeds ondermyn. In ‘n onlangse veldtog tot verordeningstoepassing het die streek se Water- en Sanitasie-span nege ongemagtigde verbindings ontkoppel. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê die span het ook meer as 200-meter se onwettig […]
# The Gauteng Provincial Legislature is set to host an awareness activation at OR Tambo International Airport in Ekurhuleni today, as part of Human Trafficking Awareness Month. The activation will be hosted under the United Nations theme, Human Trafficking is Organised Crime – End the Exploitation. The campaign aims to raise public awareness, educate airport staff and travellers […]
# Die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing het die totale toelaatbare vangs vir die Suid-Afrikaanse perlemoenvissery vir die 2025/2026-seisoen op 12,01 ton vasgestel. Die drastiese vermindering volg terwyl perlemoenvoorrade in die meeste sones erg afgeneem het, met byna nul digthede langs ‘n groot deel van die kus. Minister Dion George sê daar is […]
# Die ANC-studiegroep oor Gesondheid verwelkom die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se goedkeuring van die registrasie van lenakapavir. Dit is ‘n nuwe deurbraak-MIV-voorkomingsmiddel wat slegs twee keer per jaar geneem hoef te word. Suid-Afrika is die eerste land in Afrika wat lenakapavir goedkeur. Die ANC sê die mylpaal is ‘n beduidende stap vorentoe in die […]
# Tennis: Cameron Norrie van Brittanje het Carlos Alcaraz verslaan om die laaste 16 van die Paryse Meesterstoernooi te haal. Dit was Norrie se eerste oorwinning oor die wêreld-nommer-een. Die Spanjaard het die eerste keer deelgeneem nadat hy verlede maand in Tokio sy agtste titel van die seisoen ingepalm het. Daar was ook seges vir […]
# Two Cape Town cultural icons, David Kramer and the late Taliep Petersen, will receive the metro’s highest civic honour, Freedom of the City. The duo are being recognised for their countless individual creative achievements, including masterpiece theatrical collaborations for District Six: The Musical and Kat and the Kings. The accolade will be presented at a ceremony in […]
# The City of Tshwane says it has intensified its operations to eliminate illegal water connections, which continue to undermine the stability of the municipal water supply network. In a recent by-law enforcement drive, the regional Water and Sanitation team disconnected nine unauthorised connections. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the team also removed more […]