# Atletiek: Die Kommissie vir Geslagsgelykheid het kennis geneem van die uitspraak van die Europese Hof vir Menseregte ten gunste van dubbele-800-meter Olimpiese kampioen, Caster Semenya. Die Europese Hof het bevind dat die Hof van Arbitrasie vir Sport in Switserland teen Simenya diskrimineer het oor haar natuurlike hoë testosteroonvlakke en haar regte op privaatheid, nie-diskriminasie […]
# Athletics: The Commission for Gender Equality has noted the European Court of Human Rights ruling in favour of double 800-metre Olympic champion Caster Semenya. The court found that the Court of Arbitration for Sport in Switzerland discriminated against Semenya due to her natural testosterone levels, violating her rights to privacy, non-discrimination, and legal protection. […]
# Action Society beskuldig die regering van dubbele standaarde in sy benadering tot openbare veiligheid. Hy beweer nasionale veldtogte en polisiesigbaarheid word opgeskerp vir padveiligheid in vakansies, maar geweldsmisdade soos verkragting en moord word geïgnoreer. Die organisasie se woordvoerder, Juanita du Preez, sê onlangse statistieke dui op meer as tien-duisend verkragtings en byna vyf-duisend-800 moorde […]
# Action Society has accused the government of double standards in its approach to public safety. They assert while national campaigns and police visibility are ramped up for road safety during holidays, violent crimes like rape and murder are ignored. The organisation’s Juanita du Preez says recent stats show over ten-thousand rapes and nearly five-thousand-800 […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, het die instelling van die Wetsontwerp op Slagofferondersteuningsdienste en die Wysigingswetsontwerp op Kinders, aangekondig. Die Wetsontwerp op Slagofferondersteuning beoog om menswaardigheid te handhaaf en sekondêre viktimisasie te verminder, terwyl die Wysigingswetsontwerp op Kinders, kinderbeskerming en pleegsorg sal verbeter. Tolashe het ook 109-miljoen-rand toegeken vir MIV/Vigs behandeling, bejaardesorg […]
# Social Development Minister Sisisi Tolashe has announced the introduction of the Victim Support Services Bill and the Children’s Amendment Bill. The Victim Support Bill aims to uphold dignity and reduce secondary victimisation, while the Children’s Amendment Bill would enhance child protection and foster care. Tolashe also allocated 109-million-rand to HIV, elder care, and substance […]
# Rugby: Engeland se gewese kaptein, Owen Farrell, kan moontlik môre in Adelaide sy eerste wedstryd van die huidige Britse en Ierse Leeus-toer speel teen ‘n gesamentlike Australies-Nieu-Seelandse span. Die losskakel is op die bank gekies nadat hy ‘n week gelede ingevlieg is om ‘n beseerde speler te vervang. Dit is die 33-jarige se vierde […]
# Rugby: Former England captain Owen Farrell could play his first match for the British and Irish Lions on the current tour against a combined Australian-New Zealand team in Adelaide tomorrow. The flyhalf was picked on the bench after he was an injury replacement a week ago. This is the 33-year-old’s fourth Lions tour. Farrell […]
# Rugby: Die Springbok-vroue wat môre in Gqeberha teen Kanada speel, het ‘n onmiskenbare Oos-Kaapse geurtjie nadat afrigter Swys de Bruin verskeie veranderings aan sy groep gemaak het. Hy het Byrhandrѐ Dolf en Eloïse Webb van die bank na die opdrafspan verskuif. Dolf, wat van Uitenhage kom, begin op heelagter en Webb, ‘n oudstudent van […]