# Die Wes-Kaapse Departement van Infrastruktuur het die periodieke instandhoudingsprojek op drie paaie naby Wellington en Malmesbury voltooi. Die 16 maande lange projek van 95,5-miljoen-rand het die hergruising van geërodeerde padskouers, remediërende werk aan strukture en die installering van ondergrondse dreine ingesluit. Die departement se woordvoerder, Jandré Bakker, sê hulle het 15-duisend werkersdae se werk […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Nokuzola Sisisi Tolashe, sê toelaes moet verander word van armoedeverligting na strategiese maniere van maatskaplike beskerming. Meer as 20-miloen Suid-Afrikaners is afhanklik van maatskaplike toelaes om armoede, werkloosheid en ongelykheid te verlig. Die minister het drie pilare uitgewys wat toelaes kan omskakel van armoedeverligting tot maatskaplike beskerming. Dit erken […]
# Die Stad Tshwane nooi inwoners uit om kommentaar te lewer oor die voorgestelde Probleemgebou-verordening, wat hofaangestelde administrateurs in staat sal stel om besette geboue te bestuur en kostes te verhaal. Die bepalings van die ordonnansie is van toepassing op alle kategorieë geboue en eiendomme binne die jurisdiksie en geografiese gebied van die metro. Die […]
# ‘n Gegradueerde van die Universiteit van Johannesburg, Ntitiseng Moloi, het ‘n opvoedkundige kinderboek geskryf en gepubliseer wat jong lesers op ‘n prettige en toeganklike manier aan hernubare energie bekendstel. Die boek, getiteld “Winnie Catches the Sun“, gebruik ‘n herkenbare Suid-Afrikaanse storie om kinders oor sonenergie en hoe dit werk te leer. Moloi sê dat […]
# Dove, the Department of Basic Education and the Development Bank of Southern Africa have joined forces to launch the #ChangeTheCompliment campaign. As part of Dove’s global Self-Esteem Project, the campaign encourages parents, educators, and communities to shift praise from appearance-based compliments to celebrating girls’ courage, creativity, intelligence, and achievements. Over 80-percent of South African […]
# The Western Cape Department of Infrastructure has completed the periodic maintenance project on three roads near Wellington and Malmesbury. The 16-month, 95.5-million-rand project included the re-gravelling of eroded road shoulders, remedial work to structures, and installation of subsoil drains. The department’s spokesperson, Jandré Bakker, says they created 15-thousand person-days of work against a target of six-thousand-425. […]
# The George Municipality in the Western Cape says it has intensified its Water Saving Programme by identifying and engaging with the top 300 highest water users. The programme is focused on drought response, infrastructure planning, and public awareness. The municipality’s spokesperson, Ntobeko Mangqwengqwe, says law enforcement officials have already visited the top 100 users to encourage […]
# Die Departement van Elektrisiteit en Energie het die versoek vir voorstelle vir die eerste verkryging van twee-duisend megawatt gas-na-krag gewysig. Dit volg na verskeie vrae deur moontlike bieërs, insluitend oor die lasfaktor-grense. Die wysiging volg na die goedkeuring van die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan wat in die tydperk tot 2030 die byvoeging van ses-duisend megawatt […]
# Agt verdagtes is na ‘n skietgeveg met sekuriteitsbeamptes Dinsdag tydens ‘n sakeroof op die R-55 naby Raslouw in Centurion aangekeer. Daar word berig dat die gewapende verdagtes ‘n winkel in Sunderland Ridge beroof het, die voorraad in ‘n vragmotor gelaai het en weggery het, begelei deur ‘n Kia-voertuig. Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê sekuriteit is […]