# Krieket: Planne om in Julie ‘n Europese T20-franchisetoernooi aan te bied, is tot 2026 uitgestel. Die Europese Premierliga, wat gedeeltelik besit word deur die Bollywood-akteur, Abhishek Bachchan, sou spanne van Ierland, Skotland en Nederland insluit, en in stede soos Dublin, Glasgow, Amsterdam en Rotterdam gespeel word. Volgens berigte is die vertraging grootliks te wyte […]
# Die Stad Kaapstad se portefeuljekomitee vir Veiligheid en Sekuriteit het ‘n mosie onderskryf vir die afwenteling van polisiëringsmagte na die metro. Die resolusie sal by die volgende volle sitting van die Raad ter tafel gelê word. Die voorsitter van die komitee, Mzwakhe Nqavashe, sê die besluit vereis dat die nasionale regering ondersoekmagte vir misdaadkategorieë […]
# Bekendes soos Elton John, die EMPIRE-stigter en uitvoerende hoof, Ghazi Shami, en die afrobeats-superster, Tems, is by Billboard se eerste Global Power Players-geleentheid in Londen vereer. Die geleentheid vier leiers in die musiekbedryf van reg oor die wêreld. John het die Skepperskampioen-toekenning ingepalm, omdat hy hom beywer vir die kreatiewe bedryf, en vra vir […]
# Transport minister Barbara Creecy has ordered the Airports Company South Africa’s board to enter mediation with Airports Coordination Services over a dispute about baggage screening at airports. The disagreement, which also involves the Civil Aviation Authority, has led to ongoing litigation. Creecy warns the fight could affect airport safety and national security. Ministry spokesperson […]
# Die DA in Gauteng eis dat die LUR vir Paaie, Vervoer en Logistiek, Kedibone Diale-Tlabela, dringend die R563 in Krugersdorp herstel. ‘n Gevaarlike sinkgat, wat in Februarie op die pad ontstaan het, ontwrig verkeer en plaas motoriste se lewens in gevaar. Evert Du Plessis van die DA sê die sinkgat het tot ernstige openbare […]
# Rugby: Die skrumskakel van Munster, Craig Casey, is as Ierland se kaptein vir volgende maand se toer na Georgië en Portugal aangewys. Die groep van 32 spelers sluit elf nuwelinge in. Onder hulle is Alex Kendellen, Darragh Murray en Paddy McCarthy. Nadat hulle nie vir die Britse en Ierse Leeus gekies is nie, is […]
# UN Trade and Development has warned that the global ocean economy faces mounting pressure from environmental and political shocks. In its Global Trade Update June 2025 report, the organisation emphasised the ocean’s vital role in jobs, food, innovation, and trade. Valued at 39-quadrillion-rand and supporting 100-million jobs, the sector faces risks from climate change, […]
# Soccer: Former Inter Milan boss Simone Inzaghi was revealed as the new coach of Saudi Arabia’s Al Hilal, days before they take part in the new-look Club World Cup. The Italian, who led Inter to a heavy defeat in Saturday’s Champions League final, had earlier played down rumours of a two-year deal. Forty-nine year […]
# Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu says that the bodies of two Israeli-Americans killed in Hamas’s 7 October 2023 attack and held in Gaza, had been returned to Israel. He identified them as Judy Weinstein Haggai and Gad Haggai. A joint statement from the army and the Shin Bet security agency said that the bodies […]