# President Cyril Ramaphosa gaan Sondagaand die nasie toespreek oor ernstige nasionale veiligheidskwessies. Dit volg nadat die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, skokkende bewerings gemaak het wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en top polisie- en politieke leiers met dwelmkartelle en misdaadsindikate verbind. Die woordvoerder in die Presidensie, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa was by […]
# Die Europese Unie beskou die anti-Semitiese opmerkings van Elon Musk se klets-bot, insluitend lof vir Adolf Hitler, as uiters ernstig. Skermgrepe op X het verskeie plasings gewys deur die bot, Grok, waarin hy die Nazi-leier prys wat die moord op ses-miljoen Jode bewerkstellig het. Daar was ook beledigende aanmerkings oor Islam en die Turkse […]
# President Cyril Ramaphosa is set to address the nation on Sunday evening on serious national security concerns. This comes after KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, made shocking claims linking Police minister Senzo Mchunu, top police and political leaders to drug cartels and criminal syndicates. Presidency spokesperson Vincent Magwenya says Ramaphosa was attending a BRICS […]
# Die DA in die Wes-Kaap vra die Nasionale Tesourie om provinsiale befondsing aan te pas om die provinsie se vinnige bevolkingsgroei, wat met meer as 19-persent in die laaste dekade toegeneem het, te weerspieël. Dit volg nadat die provinsiale begrotingskomitee sy onderhandelingsmandaat oor die Wet op die Verdeling van Inkomste afgehandel het. Peter Johnson […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy Liberiese ampsgenoot, Joseph Boakai, geprys vir sy sterk begrip van Engels. Trump het op ‘n vergadering met die leiers van Liberië, Gaboen, Guinee-Bissau, Mauritanië en Senegal gesê die lande is almal baie lewendige plekke met baie waardevolle grond, wonderlike minerale, groot olievelde en fantastiese mense. Liberiërs en […]
# Action Society dring aan op antwoorde van die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, nadat ‘n veroordeelde moordenaar, Xolani du Preez, per ongeluk uit aanhouding vrygelaat is. Du Preez was veronderstel om sy vonnis uit te dien in die Pollsmoor-gevangenis vir die moord op die Kaapstadse grimeerkunstenaar Suritha Alting, maar is vrygelaat ondanks ‘n […]
# Health minister Aaron Motsoaledi says the Global AIDS Report is a wake-up call, urging African governments to take full responsibility for funding HIV responses. Speaking at the Bertha Gxowa Hospital, Motsoaledi criticised reliance on foreign donors like PEPFAR, warning that when funding is withdrawn, systems collapse. He also confirmed that the Global Fund has […]
# Drie verdagtes het in die Landdroshof in Piet Retief verskyn vir die moord op Mkondo se raadslid vir openbare betrekkinge, Muzi Manyathi in 2022. Hy is by ‘n vulstasie in Piet Retief doodgeskiet. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê die verdagtes is tussen 32 en 36 jaar oud en word verbind met ‘n gesteelde […]
# UNAIDS executive director Winnie Byanyima has called on African countries to reallocate resources to combat AIDS, despite fiscal challenges. Speaking at the Global AIDS update launch at Bertha Gxowa Hospital, she urged governments to adopt cost-effective, scalable programmes over expensive donor-funded models. She highlighted the need for affordable prevention tools like biannual HIV injections, […]