# Soccer: Bafana Bafana easily defeated Mozambique 2-0 in an international friendly at the Peter Mokaba Stadium in Limpopo. Second-half goals from Sinoxolo Kwayiba and substitute Ashley Cupido secured the victory. South Africa will return to competitive action in September’s international window when they face Lesotho and Nigeria in key 2026 World Cup qualifiers. Coach Hugo […]
# President Donald Trump het nie ʼn sperdatum gestel vir die onttrekking van die Nasionale Wag en seesoldate in Los Angeles nie. Dit volg terwyl betogings oor sy administrasie se optrede teen immigrasie voortgaan. Trump het Saterdagaand tydens toenemende betogings opdrag gegee dat twee-duisend lede van die Nasionale Wag ontplooi word. Hy het die getal […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika moet homself herposisioneer in die onstuimige geopolitieke landskap. Hy woon volgende week die G7-leiersberaad in Kanada by. Besprekings sal gaan oor leierskap en samewerking vir ʼn omvattende benadering tot energiesekerheid met die fokus op tegnologie en vernuwing. Ramaphosa sê hy sal met wêreldleiers vergader om oplossings te vind vir energiesekerheid […]
# Gauteng se LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, het hartseer uitgespreek na die dood van ʼn 34-jarige onderwyser van Tetelo Secondary School in Soweto. Volgens berigte het die onderwyser verlede Woensdag ʼn e-taxi ontbied waarna hy verdwyn het. Hy is Maandag dood gevind. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die dood van so ʼn […]
# The Austria school shooting death toll has risen to eleven after a victim died in the hospital. A gunman opened fire at a secondary school in the city of Graz on Tuesday, instantly killing ten people on the scene. The victims included children between 14 and 18-years-old. Authorities say the suspect, a 21-year-old Austrian […]
# President Cyril Ramaphosa says there is broad agreement that, given the challenges the country is facing, a National Dialogue should be convened. The president has appointed a 32-member Eminent Persons Group to guide and champion the National Dialogue Initiative in the country. They include former IEC chairperson, Brigalia Bam, former Constitutional Court judge, Edwin […]
# Sewe mense is dood tydens oorstromings as gevolg van gure weersomstandighede in die Oos-Kaap. Ses liggame is by die dorpie Decoligny in Mthatha gevind, terwyl die sewende in Tsolo naby die Bedlana-rivier gevind is. Die provinsiale woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê reddingspanne soek steeds na ‘n minibus met skoolkinders wat meegesleur is terwyl hulle ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa sê hy sal tydens die komende G7-leiersberaad in Kanada bilaterale samesprekings voer met verskeie staatshoofde, insluitend president Donald Trump. Die vergadering met Trump vind plaas nadat die twee leiers in Mei in die Withuis vergader het. Ramaphosa het kritiek op sy onlangse reis na Washington van die hand gewys en gesê […]
# Rugby: Riley Norton will lead a strong Junior Springbok Under-20 squad for the World Rugby Championship, which will be staged in Italy from June 29th to July 19th. The squad includes Phiwayinkosi Kubheka and Ian van der Merwe, who have not previously played for the SA U20s, while Jaco Grobbelaar, Stephanus Linde, and Jaco […]