# Die Stad Kaapstad het byna 4,4-miljoen-rand in die 2025/2026-boekjaar toegeken om geakkrediteerde buurtwagte te ondersteun. Die Veiligheid- en Sekerheidsdirektoraat bestuur die proses deur die Buurtwag-ondersteuningsprogram. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die program het met verloop van tyd uitgebrei van oorhandiging van toerusting tot opleiding en vaardigheidsontwikkeling soos noodhulp, en ‘n […]
# ‘n Nuwe studie het bevind dat die ernstige Europese hittegolf van 23 Junie tot 2 Julie vanjaar na raming tweeduisend-300 sterftes in 12 stede veroorsaak het. Dit is volgens die studie deur Imperial College London en die London School of Hygiene and Tropical Medicine. Van die sterftes word sowat tweederdes toegeskryf aan aardverwarming, met […]
# Die Tien-duisend Kampioene-veldtog wat onlangs in Soweto van stapel gestuur is, is daarop gemik om tien-duisend doelgedrewe, digitaal-geskoolde en ekonomies-aktiewe jeugleiers teen 2030 te ontwikkel. Dit begin met die opleiding van die eerste 100 kampioene oor die volgende ses maande in digitale en sakevaardighede, leierskap, gemeenskapsbou en werkskepping. Die stigter, KK Diaz, sê dit […]
# Die Stad Kaapstad gaan oor die volgende drie jaar na raming 71,2-miljard-rand aan energieprojekte bestee. Dit sluit in die opgradering van die Steenbras-kragaanleg, uitbreiding van sy fotovoltaïese vermoë, en LED-straatligte. Daar sal ook belê word in infrastruktuuropgradering in areas soos Bellville en Gugulethu, en ʼn battery-bergingsfasiliteit in Atlantis. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, […]
# The Azanian People’s Organisation will be marching to the Union Buildings in Pretoria today, calling for the removal of Police minister Senzo Mchunu. KwaZulu-Natal Police Commissioner Nhlanhla Mkhwanazi has accused the minister of political interference, including in the disbandment of the KZN political killings task team. AZAPO says they are also calling for a […]
# A new study has found that a severe European heatwave from June 23rd to July 2nd this year caused an estimated two-thousand-300 deaths across 12 cities. This is according to the study by Imperial College London and the London School of Hygiene and Tropical Medicine. Of these deaths, around two-thirds were attributed to global […]
# Die Congress of the People doen ‘n beroep op die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling om ‘n onafhanklike forensiese oudit in te stel na die Noord-Kaapse KMMO-trust se geheimsinnige Unboxing Basha-projek. Die projek is gemik op die bemagtiging van klein-, medium- en mikro-ondernemings deur die lewering van vraghouers aan kwalifiserende en verdienstelike ondernemings. Kapes Dikgetsi […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die moord op ANC-wyksraadslid Thabang Masemola veroordeel. Die 36-jarige is Dinsdagaand deur onbekende gewapende mans in ‘n wit Nissan Almera in Mamelodi-Oos doodgeskiet. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê hy sal ‘n amptelike versoek rig vir ‘n omvattende verslag van die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, oor die […]
# The City of Cape Town has approved ward allocations of nearly 4.4-million-rand to support accredited Neighbourhood Watches in the 2025/2026 financial year. This process is managed by the Safety and Security Directorate through the Neighbourhood Watch Support Programme. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says over time, the programme has grown from […]