# CapeNature says it will be transitioning to a fully cashless payment system at five of its flagship nature reserves from 2nd February next year. The five reserves are Robberg Nature Reserve and Keurbooms Nature Reserve in Plettenberg Bay, Betty’s Bay Stony Point Nature Reserve, Bird Island Nature Reserve in Lambert’s Bay and Walker Bay […]
# The City of Tshwane says operations at the Bronkhorstspruit Water Treatment Plant have resumed following the recent power failure. The metro’s spokesperson, Lindela Mashigo, says the plant is now running with two water pumps, which is improving flow through the treatment process. He says a multidisciplinary team remains on-site, working around the clock to […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom die bekendstelling van die minibustaxi-program vir uitvoerende leierskap. Die program wat ses maande duur, word aangebied in samewerking met die Universiteit van Kaapstad se Nagraadse Sakeskool. Die unieke veldtog is ontwerp om etiese, vernuwende en geloofwaardige leiers te ontwikkel. Nomafrench Mbombo van die DA sê die minibustaxibedryf is die […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê tariewe op Chinese goedere sal van 57- tot 47-persent verlaag word. Hy en die Chinese leier, Xi Jinping, het in Suid-Korea ontmoet. Trump het aan boord van Air Force One met joernaliste gepraat na sy besoek aan drie Asiatiese lande. Hy sê hy sal fentaniel-verwante tariewe van 20- […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sal vanmiddag mondelinge vrae in die Nasionale Vergadering beantwoord. Hy sal vrae oor dienslewering, betaling van munisipale skuld aan Eskom, grondhervorming en die regering se benadering tot die oneweredig hoë voorkoms van MIV by vroue en meisies hanteer. Mashatile sal ook ‘n bywerking gee oor die multi-sektorale samewerking en intelligensiegedrewe strategieë […]
# AfriForum sê in stede van die energiesektor te reguleer en te verseker daar word wetlik opgetree, misbruik die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika nou munisipaliteite. Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die organisasie se saak teen Nersa se goedkeuring van die instel van munisipale elektrisiteitstariewe sonder deeglike kostestudies of prosesse van openbare deelname. […]
# US president Donald Trump says following his meeting with Chinese leader Xi Jinping, tariffs on China would be lowered to 47-percent from 57-percent. The two leaders met in South Korea. Speaking to journalists aboard Air Force One after concluding a three-stop tour of Asia, Trump said he will be reducing fentanyl-related tariffs to 10-percent […]
# The GOOD Party in the Drakenstein Municipality has criticised the DA caucus for voting against awarding a Community Hall lease to a reputable Non-Profit Organisation. The Community Youth and Family Service has already invested its own funds into the facility’s upkeep and upgrades after assurances that it would receive the lease to continue its […]
# Die Departement van Water en Sanitasie sê die Vaaldam is weer vol nadat dit Dinsdag ‘n vlak van 100,88-persent bereik het. Gedurende dieselfde tydperk verlede jaar was die dam net 34,77-persent vol. Volgens die departement het die goeie reënval in Gauteng en die Vrystaat gesorg dat die dam ‘n bestendige vlak handhaaf. Owerhede sal […]