# Tennis: Italian Lorenzo Musetti keeps improving in the world rankings, replacing Norwegian Casper Ruud in seventh position. This is the only change to the top ten at the start of the French Open. Another Italian, Jannik Sinner, still tops the list since the tenth of June last year. He is followed by defending champion […]
# President Cyril Ramaphosa sê sy suksesvolle werksbesoek aan Amerika het die noodsaaklikheid bevestig om die gesprekskanale oop te hou. Hy sê in sy weeklikse nuusbrief een van die belangrikste uitkomste van die gesprekke met president Donald Trump was ‘n ooreenkoms oor ‘n ekonomiese samewerkingskanaal tussen die twee lande vir verdere besprekings oor tariewe en […]
# The DA in Gauteng has slammed the public hospital security bill which has skyrocketed from 655-million-rand in 2022 to 2.54-billion-rand this year. Health spokesperson Jack Bloom says this surge squeezes funds needed for patient care, despite the Private Security Industry Regulatory Authority wage increases averaging only 7.38-percent annually. Some guards report unpaid wages, sparking […]
# The City of Johannesburg is launching roadshows from today to promote its 500-million-rand Spaza Shop Support Fund. Aimed at township and rural entrepreneurs, the fund offers up to 300-thousand-rand in grants and interest-free loans for stock and infrastructure. Roadshows will run across all seven regions until July. Spaza shop owners are encouraged to attend, […]
# Tshwane se Artikel 79-toesigkomitee versoek beterde begraafplaassekuriteit nadat vandalisme toegeneem het. Die voorsitter van die komitee, Hluphi Gafane, het die metro se afhanklikheid van gekontrakteerde sekuriteit gekritiseer en voorgestel dat toesigstelsels en slimtegnologie aangewend word. Die komitee sê hy is bekommerd oor die uitsluiting van gestremdes, die gebrek aan openbare bewustheid oor alternatiewe begrafnisse, […]
# South Africa’s telecoms infrastructure is under growing pressure, with the current system deemed unsustainable. A key contributor is the rise of online streaming services such as Netflix and YouTube, which consume vast amounts of bandwidth. According to the Association of Comms and Technology, these platforms depend heavily on local networks to deliver their content, […]
# Die Gautengse Onderwysdepartement sê die ondersoek na bewerings dat onderwysposte by die Unity Secondary School in Daveyton, Ekurhuleni, verkoop word, is weens gebrek aan bewyse gesluit. Dit volg na ʼn klagte wat in November 2024 ontvang is. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê ʼn aansoeker beweer daar moes 17-duisend-rand in ʼn sekere onderwyser […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het onder die loep gekom weens die besteding van 18,6-miljoen-rand oor vyf jaar om 140 parkeerplekke by die Halyard-gebou in Kaapstad te huur. Die besteding is volgens News24 gemiddeld 3,72-miljoen rand per jaar. Dit wek kommer weens die voortdurende uitdagings met studentefinansiering. Die Spesiale Ondersoekeenheid wil by die […]
# Die Anglikaanse aartsbiskop van Kaapstad, Thabo Makgoba, vra dat meer internasionale druk op Israel geplaas word. Dit volg na twee afsonderlike lugaanvalle op Gaza die naweek waarin 24 mense dood is. Volgens berigte was een op ʼn skool waar ontheemde gesinne gehuisves word. Makgoba sê Israel se aggressie is nou buite verhouding met Hamas […]