Skip to content

New York-stad se nuwe burgemeester is die Demokratiese sosialis Zohran Mamdani [KLANK]

# Die Demokratiese sosialis Zohran Mamdani is tot burgemeester van die Amerikaanse stad New York verkies – die eerste Moslem en eerste persoon van Indiese afkoms om die amp te beklee. Die 34-jarige is ook die jongste burgemeester sedert 1892. Hy het die voormalige goewerneur, Andrew Cuomo, en die Republikein Curtis Sliwa verslaan. Die Demokrate het ook oorwinnings behaal in die goewerneursverkiesings in New Jersey en Virginië. Mamdani het onderneem om verandering in te lui wat president Donald Trump se politiek verwerp:

ENG MamdaniOnTrump