# Die vakbond NEHAWU veroordeel die Registrateur van Arbeidsverhoudinge se voorneme om die Vereniging van Staatsamptenare te deregistreer as ‘n vakbond. Woordvoerder Lwazi Nkolonzi sê die registrateur het ‘n kennisgewing in die Staatskoerant gepubliseer na die uitspraak van die Arbeidsappèlhof, wat bekommerd is oor die VSA se gebrek aan voldoening aan die Wet op Arbeidsverhoudinge. Nkolonzi sê dit behoort nooit maklik te wees om ‘n vakbond te deregistreer nie:
NEHAWU veroordeel Registrateur van Arbeidsverhoudinge se voorneme om Staatsdiensvakbond te de-registreer [KLANK]
ENG NkolonziONRegistration