# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensie-bevelstruktuur het omvattende sekuriteits- en operasionele planne ingestel om ‘n veilige en vreedsame kiesersregistrasienaweek te verseker. Die polisie se woordvoerder, Athlenda Mathe, sê uitgebreide ontplooiings is regoor die land beplan, met lede wat by kiesersregistrasiepunte, op strategiese roetes en by geïdentifiseerde brandpunte ontplooi is. Sy sê operasionele planne sluit in, hoë-sigbaarheidswetstoepassing, intelligensie-geleide operasies, Openbare Orde Polisiërings-ontplooiings en vinnige reaksievermoëns om enige voorvalle wat mag ontstaan te hanteer:
NATJOINTS verseker Suid-Afrikaners van ‘n veilige kiesersregistrasienaweek [KLANK]
ENG MatheONSecureVoter