Skip to content

Nagenoeg 1000 vermeende onwettige mynwerkers in Julie landwyd in hegtenis geneem [KLANK]

# Altesaam 999 vermeende onwettige mynwerkers van verskillende nasionaliteite is in hegtenis geneem tydens die landswye Vala Umgodi-operasie in Julie. ‘n Polisiewoordvoerder Vincent Mukhathi sê hulle word aangekla van onder meer moord, poging tot moord, diefstal van minerale, en die onwettige besit van plofstof, vuurwapens en goud:

ENG VincentonIllegalMiners